top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Vanaf God-verlate tot God-gevind
Hierdie woorde uit Psalm 22 weerklink op Jesus se lippe, terwyl Hy aan die kruis hang. Hy is alleen. Hy dra die sondes en oortredings van de
Stephan Joubert
Apr 21, 2025


Jesus is die brug, al die pad na God toe en terug!
“Hoe kom ek daar aan die oorkant?” roep die ou uit toe hy iemand aan die anderkant van die rivier sien staan. “Moenie bekommer nie; jy’s kla
Stephan Joubert
Apr 18, 2025


Wat bedoel ons met diensbare leierskap?
So baie mense, veral kerkmense en Christene is geweldig lief vir die idee van diensbare leierskap. Ek kom egter agter dat mense redelik verw
Roedolf Botha
Apr 16, 2025


Van Vis tot Kruis
Paasfees is duidelik naby aan ons. Selfs nog voordat ek paaseiers op die winkelrakke te siene gekry het, het ek varsgebakte paasbolletjies g
Siegfried Louw
Apr 15, 2025


Geen slaaptydstorie nie
’n Storie was die laaste strooi. Ek praat van Jesus se gelykenis van die huurders van die wingerd (Markus 12:1-12). Jesus het dit op die Di
Stephan Joubert
Apr 14, 2025


Stilbly praat ook
Stilbly is ook ‘n antwoord. So lui ‘n ou spreuk. Inderdaad. Stilte praat soms hard en reg. Dit praat dikwels beter as woorde. Dit is nie jou
Stephan Joubert
Apr 11, 2025


Dubbele burgerskap
Brink en ek woon en werk reeds 25 jaar in Brittanje en het dan ook Britse burgerskap verkry. Ons was gelukkig in staat om ons Suid-Afrikaans
Alet Gardner
Apr 9, 2025


Die wêreld sal aangaan sonder my
Die ou Grieke het geglo dat om van jou eie sterflikheid bewus te wees, uiters noodsaaklik is. Dis noodsaaklik, want dit herinner jou aan jou
Roedolf Botha
Apr 8, 2025


Ons hoef nie koeëlvas te wees nie
“Na al die jare moes ek meer koeëlvas gewees het teen die lewe se stampe en stote. Ek moes kritiek beter verwerk het. Mense se rugsteke moes
Stephan Joubert
Apr 7, 2025


Genade gebeur!
Genade gebeur! Genade, wat reg gebeur, vertel luidkeels dat die Here my onvoorwaardelik liefhet. Hy het my lief sonder dat ek iets gedoen he
Stephan Joubert
Apr 4, 2025


Gesalf deur die Heilige Gees – wat ons by Saul leer
Saul was ’n jaloerse, ongehoorsame koning, wat aan vervolgingswaan en angstigheid gely het. Hy was dwaas. Die skielike mag het direk na sy k
Liezel Lüneburg
Apr 1, 2025


Ek het niks om mee te onderhandel nie
“As U my help, sal ek dit of dat vir U doen …” Baie van ons het al sulke beloftes aan die Here gemaak. Die feit is, ons hoef nie. God het ni
Stephan Joubert
Mar 31, 2025


Die ware skatte van die kerk is …
’n Ou priester is een nag deur twee rowers oorrompel. “Wat wil julle hê?” het hy gevra. “Ons wil jou kerk se skatte hê,” het hulle
Stephan Joubert
Mar 28, 2025


Ongehoorsaamheid maak ons broos
Met menslike begeertes, as sulks, is daar niks verkeerd nie. Ons is mos emosioneel aanmekaar gesit, met diep verlangens. Ons begeertes is eg
Roedolf Botha
Mar 25, 2025


Wees die Here se lig, al word jy nie waardeer nie
“Omring jouself net met mense wat jou waardeer. Maak daardie mense jou vriende wat aan jou die nodige erkenning gee wat jy verdien.” Hierdie
Stephan Joubert
Mar 24, 2025
bottom of page
