top of page

eKerk Lewendig

Kom kuier saam met ons regstreeks, elke Sondag om 9:00.

Deur die Bybel leer ons Jesus beter ken, met ’n fokus daarop om God se Woord meer verstaanbaar en relevant te maak in jou lewe.

Skakel in via Facebook of YouTube om 9:00.

  • Facebook
  • Youtube
Stephan Joubert delivering a sermon

Onlangse eKerk Lewendig uitsendings

Vannag of vandag: kies reg! [23 Nov 2025]
27:54
Neem my lewe, Heer... [16 Nov 2025 ]
23:06
Hoe meet God Sy mense? [9 Nov 2025]
25:23
Man studying the Bible

Bybelreis

Leer die wêreld van die Bybel beter ken.

Elke jaar reis ons deur die Bybel rondom 'n nuwe tema of Bybelboek. Kyk regstreeks saam, meeste Vrydae om 9:00. Vir meer inligting, bevriend ons op Facebook of volg ons op YouTube om uitsendingdatums dop te hou. Jy kan al ons episodes opvang op YouTube, indien jy 'n lewendige episode misgeloop het.

Meeste Vrydae via Facebook of YouTube om 9:00.

  • Facebook
  • Youtube

2025 Bybelreis: Ontdek God se goedheid in 2025

Wees goed in goed-doen [21 Nov 2025]
23:51
Wanneer goedheid iets agterlaat [14 Nov 2025]
25:12
Laat jou lig skyn sodat mense jou goeie werke raaksien... [7 Nov 2025]
20:12

2024 Bybelreis deur Handelinge

Op pad na die wêreld: Hoe die Heilige Gees gevolg moet word [19 Jan 2024]
27:36
Op pad na die wêreld: Hoe die Heilige Gees gevolg moet word [26 Jan 2024]
23:44
Op pad na die wêreld: Hoe die Heilige Gees gevolg moet word [2 Feb 2024]
31:38

2024 Bybelreis deur Handelinge

2023 Bybelreis deur Lukas

Op pad na die kruis: Hoe Jesus gevolg moet word [8 Des 2023]
21:09
Op pad na die kruis: Hoe Jesus gevolg moet word [1 Des 2023]
32:05
Op pad na die kruis: Hoe Jesus gevolg moet word [24 Nov 2023]
22:28

eKerk Bybelskole

Gefokusde Bybelskole wat eietydse vraagstukke vanuit die Bybel belig.

Kom kuier saam met ons aanlyn, vir ’n paar keer deur die loop van die jaar, waar ons moeilike vrae en eietydse kwessies Bybels belig. Hou ons sosiale media dop vir meer inligting.

Skakel in via Facebook of YouTube.

  • Facebook
  • Youtube
Bible study

Onlangse Bybelskole

Die Gees vul waar jy leegloop: ’n Reis deur Handelinge [Episode 3] 19 Nov 2025
35:06
Die Gees vul waar jy leegloop: ’n Reis deur Handelinge [Episode 2] 12 Nov 2025
31:41
[ BYBELSKOOL ] Vergeet of nie - jou geheue of jou geloof [20 Aug 2025]
29:17
[ BYBELSKOOL ] Vergeet of nie - jou geheue of jou geloof [20 Aug 2025]
29:17
Wie is die ware volk van God? Perspektiewe uit die Ou- en Nuwe Testament. Deel 2
35:08
Wie is die ware volk van God? Perspektiewe uit die Ou- en Nuwe Testament. Deel 1
33:42

Waar kan ek meer eKerk-video's aanlyn vind?

Het jy geweet dat jy al ons eKerk videos onder ons YouTube 'Playlists' skakel kan vind? Hier kan jy vorige 'eKerk Lewendig' uitsendings, Bybelskole, Bybelreise en 'Learning Communities' opvang.

bottom of page