top of page
ekerk_app_header.png

eKerk App

Hoe om ons app te installeer

Die eKerk-app is tans nie meer beskikbaar op die iStore of Google Play Store nie. Jy kan egter steeds die eKerk web-app direk op jou foon installeer deur die volgende stappe te volg:

​

​

As jy ’n iPhone-foon gebruik (Safari):
  1. Gaan op jou iPhone-foon na: www.ekerk.org

  2. Tik op die Share-ikoon (dis die blokkie met ’n pyltjie wat op wys) onderaan jou skerm

  3. Scroll af en kies: Add to Home Screen

  4. Tik op Add regs bo – en jy’s klaar!

​​

As jy ’n Android-foon gebruik (Chrome):
  1. Gaan op jou Android-foon na: www.ekerk.org

  2. Tik op die 3 kolletjies regs bo

  3. Kies "Add to Home screen" en bevestig

​

Nou het jy eKerk as ’n app op jou foon – vinnig, maklik en altyd daar!

bottom of page