top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Vandag is die regte dag vir ’n fees
Toe iemand een keer ‘n koppie voor die bekende Amerikaanse president, Abraham Lincoln, neersit, het hy gesê: “If this is coffee, then please
Stephan Joubert
Feb 21, 2025


Die eenvoud van Paulus se leierskap
Paulus het by Jesus geleer. Daarom was hy seker een van die mees invloedryke leiers van die geskiedenis, in ag genome die invloed, wat hy va
Roedolf Botha
Feb 19, 2025


My Vakansie
Hier is die eerste “My Lewe” van die jaar uit my pen. Ek voel so ʼn bietjie soos op skool, want my skryfstuk gaan oor my vakansie. Onthou jy
Siegfried Louw
Feb 18, 2025


Moenie “on-gevraagd” leef nie
Milan Kundera skryf: “The only truly serious questions are ones that even a child can formulate.” Kinders vra baie vrae. Martin Harris, ’n b
Stephan Joubert
Feb 17, 2025


As jy in Rome is … of in Suid-Afrika
“As jy in Rome is, maak soos die Romeine!” Het jy ook al hierdie uitdrukking iewers raaakgeloop? Het jy dalk ook gewonder waar dit vandaan k
Stephan Joubert
Feb 14, 2025


Gee aan ander met Christus-vreugde en dankbaarheid
Elkeen van ons het iets om te gee, of dit nou tyd, talente of geld is. Dit waaroor ek beskik, is ‘n geskenk uit God se hand. “God het aan el
Elmarie van der Westhuizen
Feb 13, 2025


Die eenvoud van wysheid
Om die leier van ‘n land te wees, soos ‘n president of ‘n eerste minister, is die blykbaar die mees stresvolle werk om te kan hê. So beweer
Roedolf Botha
Feb 11, 2025


Ek roem elke dag oor God se genade en oor my liefde vir Hom
Ek lees iewers die volgende: “Ons kan nie oor ons liefde vir God spog nie, want ons faal Hom elke dag. Maar ons kan wel spog oor Sý liefde v
Stephan Joubert
Feb 10, 2025


Selfs tot in jou slaap!
Die Here sorg vir ál Sy kinders. Hy dra alles, wat ons benodig vir ons aan, selfs tot in ons slaap, soos wat Psalm 127 helder en duidelik
Stephan Joubert
Feb 7, 2025


Blydskap wat oorvloei na ‘n wêreld daarbuite
Brink en ek het die voorreg gehad om ‘n paar vakansies in die Franse platteland te kon deurbring. Op pad tussen Laguépie en die plaashuis wa
Alet Gardner
Feb 6, 2025


Christus is sigbaar in romantiese liefde
Dit is geen geheim dat die liefde in Februrarie tot vervelens toe gekommersialiseer word nie. Die hele wêreld word rooi, pienk en goud gever
Liezel Lüneburg
Feb 4, 2025


Ek het nie ‘n standaardpraatjie oor Jesus vir 2025 nie
Net soos wat ekself nie ‘n spesifieke resep het om oor my vrou of kinders te praat nie, het ek ook nie ‘n standaard praatjie oor Jesus nie.
Stephan Joubert
Feb 3, 2025


Die blydskap, wat die Here gee, is ons krag
Die woord “vreugde” kom van die Griekse stamwoord “chara” en beteken “om buitengewoon bly te wees”. Dit is die blydskap, wat ons ervaar, wan
Elmarie van der Westhuizen
Jan 31, 2025


Bestuur gelowig
Sowat 3 000 mense sterf per dag wêreldwyd in motorongelukke. Nalatigheid, spoed, alkohol en padwoede speel ’n groot rol in die slagtings op
Stephan Joubert
Jan 31, 2025


Om te kry wat ons nie wil hê nie
Ek kyk weer nou die dag een van die episodes van die ou Star Trek-reeks, met William Shatner in die hoofrol. Daar’s so baie wyshede in sommi
Roedolf Botha
Jan 28, 2025
bottom of page
