top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Stel hulle vroeg-vroeg teleur
“Disappoint them early.” “Stel hulle vroeg teleur.” Ek het al ’n paar keer in my lewe hierdie woorde van ’n Amerikaanse skrywer vir myself
Stephan Joubert
Mar 21, 2025


Vergaderings as een van die beste kommunikasiemediums
Of leiers dit besef of nie, kommunikasie is een van die mees impakvolle aktiwiteite, waarmee ‘n persoon homself kan besig hou. Meer as dit:
Roedolf Botha
Mar 19, 2025


Jy het ‘n skat in jou hand
Ek wens dis Vrydag! Ek is so moeg, ek kan nie wag vir die vakansie nie! Die goeie lewe sal begin, as ek net eers afgetree het! Só wens ons
Helena Smith
Mar 18, 2025


Moenie net dankbaar wees nie
“Gaan kyk ’n slag hoe krap mense in asblikke vir kos, dan sal jy dankbaar wees vir dit wat jy het.” Ken jy sulke opmerkings? Word ander mens
Stephan Joubert
Mar 17, 2025


Jy hoef nie altyd woorde te gebruik nie
Die bekende komponis, Joseph Haydn (1732-1809), se orkes was by geleentheid oorwerk en tot die dood toe moeg. Die hertog, in wie se diens hu
Stephan Joubert
Mar 14, 2025


“What is in your well?”
Daar is ‘n gesegde: “What's in the well comes up in the bucket” en dit weerspieël wat in my hart aangaan. My gedagtes en emosies beland in
Elmarie van der Westhuizen
Mar 12, 2025


Vergelykings en geheime begeertes
Hoe meet ‘n mens jou eie groei en vordering in die lewe? Die meeste mense doen dit deur vergelykings. Ervaring leer ons dat die meeste mense
Roedolf Botha
Mar 11, 2025


Is daar ’n Filippus in jou lewe?
Ek onthou van ’n studentevriend, wat een keer vertel het van sy pa wat ’n Bybel besit het waarvan ’n klompie bladsye sonder enige teks was.
Stephan Joubert
Mar 10, 2025


Heiliges - dit is wie ons is!
Ek wil nie 'n heilige wees nie. Laat ek dit reg sê: ek wil minstens ’n heilige wees, soos wat die kerk deur die eeue daaroor gedink en gepra
Stephan Joubert
Mar 7, 2025


Toegerus om blydskap te gaan uitdeel
Arme Moses het gevoel dat hy voor ‘n kruispad te staan gekom het. Hy het gevoel (hy was eintlik vas oortuig daarvan) dat hy nie kans sien ni
Alet Gardner
Mar 5, 2025


The Baby Whisperer
David Deutschman, beter bekend as die “ICU Grandpa”, was ‘n vrywillige werker by die Children’s Healthcare of Atlanta hospitaal. Hy is een
Marietjie Joubert
Mar 4, 2025


Hier’s goeie medisyne vir godsdienstige geheueverlies
Ek raak vergeetagtig. Laat ek dit reg sê: ek is soms vergeetagtig as dit by geloofsake kom. Ek vergeet gou-gou wat God se Woord my leer, wan
Stephan Joubert
Mar 3, 2025


Vanaf wanhoop tot baie hoop
Dit is opvallend hoe dikwels hierdie tyd, waarbinne ons leef, as ‘n tyd van moedeloosheid en wanhoop deur mense beskryf word. Preke, boeke e
Stephan Joubert
Feb 28, 2025


Trump, Dricus en die afwesigheid van die evangelie
Ek begewe my hier in ‘n byenes. Maar ag wat, wat maak dit saak? Die nuutste gezoem in die byenes nou die dag was die T-hemp wat Dricus du Pl
Roedolf Botha
Feb 25, 2025


Daardie “iets beter”, wat God vir jou in gedagte gehad het, is reeds bewaarheid
“Die Here het vir jou iets beter in gedagte.” Mense sê dit graag vir mekaar in krisistye, sonder om mooi te dink wat hulle bedoel. Wel, daar
Stephan Joubert
Feb 24, 2025
bottom of page
