top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


God gebruik graag stukkende mense
’n Ambisieuse pianis, genaamd Daniel Steibelt, het een keer saam met Ludwig Van Beethoven aan ‘n kompetisie deelgeneem. Volgens Ferdinand Ri
Stephan Joubert
Jan 27, 2025


Gekruisig
Wanneer die Heilige Gees ons lewenshuis oorneem, verander Hy ook ons liggaamshouding. Hy herbou ons op só ‘n manier dat ons bereid is om voo
Stephan Joubert
Jan 24, 2025


Ons skuil te veel agter leierskapsmodelle
Mense en instansies is skepties oor leierskapsmodelle, waar die leier oor baie mag beskik. Dis baie verstaanbaar. Geen mens wil toesien dat
Roedolf Botha
Jan 22, 2025


Nuwejaarsvoorneme Quitter!
Vandag is dit die 21ste Januarie. Die euforie van Kersfees en Nuwejaar is verby. Ons bruin lywe is besig om te taan en ons sukkel met die ge
Marietjie Joubert
Jan 21, 2025


Leef vanjaar bitter lekker
“Bitter” is ’n gewilde woord. Of moet ek eerder sê: dit is ’n bitter gewilde woord. Dit gee eensklaps uitdrukking aan mense se seer en swaar
Stephan Joubert
Jan 20, 2025


Selfbeheersing
Selfbeheersing is om my eie behoeftes, veiligheid, gerief, planne, beroep en wat nog alles ondergeskik aan God te stel. Dis om teen alles in
Stephan Joubert
Jan 17, 2025


My padkaart vir 2025
In 2025 is die Here my Herder. In 2025 gaan ek Jesus se kruis getrou dra, omdat Sy kruis my dra. In 2025 gaan ek ’n raaksiener én ve
Stephan Joubert
Jan 13, 2025


Blydskap – elke dag
Ek en Brink was onlangs deur ‘n jonger man opgelaai vir die twee ure rit lughawe toe, totaal onbewus van hierdie man se smeking voor die Her
Alet Gardner
Jan 10, 2025


Sagmoedigheid
Woede is ‘n kenmerk van vele mense se lewe. Ons eie land se omstandighede bring soms die heel slegste in mense te voorskyn, waarvan dinge so
Stephan Joubert
Jan 10, 2025


Wees ‘n vreugde-ambassadeur vir die Koninkryk
Jare gelede het die gospelduo, Prophet, ‘n liedjie gesing met die naam Suurtier. Aan die begin van die musiekvideo sien ‘n mens die kerkgang
Helena Smith
Jan 7, 2025


Getrouheid
Getrouheid is daardie vrug van die Gees, wat veroorsaak dat ons kan vasbyt. Dis om op ons pos te wees, dit maak nie saak wat gebeur nie. Get
Stephan Joubert
Jan 4, 2025


Dink weer oor daardie Voorspoedige Nuwejaarwense!
Kom ons sluit die jaar kort en kragtig af. Kom ons doen dit met ’n vraag: Wat bedoel jy as jy in hierdie dae vir mense sê: “Voorspoedige Nuw
Stephan Joubert
Dec 26, 2024


Gee die aflosstokkie van geloof mooi aan in 2025
Charles Williams (1886 - 1945) het gesê: “There is no other institution that suffers from time so much as religion.” Skaars het een generasi
Stephan Joubert
Dec 23, 2024


Goedheid
Hoeveel keer gebruik ons nie uitdrukkings, soos “so en so is ‘n goeie mens” nie. Dis al ‘n standaard uitdrukking in die meeste van ons se wo
Stephan Joubert
Dec 20, 2024


Goddank, ons is meer as atome met ’n bewussyn
Die fisikus, Richard Feynman, sê ons as mense is eintlik maar net ‘n massa atome, wat opgesaal is met ’n bewussyn. Wel, as dit al is wat ons
Stephan Joubert
Dec 19, 2024
bottom of page
