top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Vyf vars lewensroetes vir 2020
Wees stil. Oefen jouself om te wag op die Here, soos wat Habakuk 2:20 skryf. Bou elke dag ’n stilhouplek in jou l
Stephan Joubert
Dec 30, 2019


Daardie adresveranderings
Heel aan die begin het God Homself in ‘n tuin aan die eerste mense bekendgemaak. Later, nadat Hy uit die tuin verhuis het as gevolg van...
Stephan Joubert
Dec 27, 2019


Partykeer moet jy terugkyk
Iemand vertel dat hy by ’n huis in ’n township moes gaan werk. Die eienaar het die pad soontoe vir hom op papier geteken. Dit was ingewikkel
Stephan Joubert
Dec 26, 2019
![God se vriende [audio]](https://static.wixstatic.com/media/d6fab7_29f10709fe604f85a25d34c6f8de7e17~mv2_d_6024_4024_s_4_2.jpg/v1/fill/w_443,h_250,fp_0.50_0.50,q_30,blur_30,enc_avif,quality_auto/d6fab7_29f10709fe604f85a25d34c6f8de7e17~mv2_d_6024_4024_s_4_2.webp)
![God se vriende [audio]](https://static.wixstatic.com/media/d6fab7_29f10709fe604f85a25d34c6f8de7e17~mv2_d_6024_4024_s_4_2.jpg/v1/fill/w_310,h_175,fp_0.50_0.50,q_90,enc_avif,quality_auto/d6fab7_29f10709fe604f85a25d34c6f8de7e17~mv2_d_6024_4024_s_4_2.webp)
Stephan Joubert
Dec 26, 2019
![Sien Jesus, Voel Jesus [audio]](https://static.wixstatic.com/media/d6fab7_d102d7201c78461bbf8f2780dac30a5c~mv2_d_5315_3543_s_4_2.jpg/v1/fill/w_443,h_250,fp_0.50_0.50,q_30,blur_30,enc_avif,quality_auto/d6fab7_d102d7201c78461bbf8f2780dac30a5c~mv2_d_5315_3543_s_4_2.webp)
![Sien Jesus, Voel Jesus [audio]](https://static.wixstatic.com/media/d6fab7_d102d7201c78461bbf8f2780dac30a5c~mv2_d_5315_3543_s_4_2.jpg/v1/fill/w_310,h_175,fp_0.50_0.50,q_90,enc_avif,quality_auto/d6fab7_d102d7201c78461bbf8f2780dac30a5c~mv2_d_5315_3543_s_4_2.webp)
Stephan Joubert
Dec 24, 2019


’n Nuwe vandag is hier!
God se nuwe vandag begin in Betlehem. In Lukas 2:11 roep die engel dit uit dat Jesus vandag vir ons gebore is. Die Verlosser het...
Stephan Joubert
Dec 23, 2019


ADRES NOMMER VYF
Wat is God se laaste aardse adres voor die wederkoms? Wel, jy is reg as jy sê dis die Heilige Gees. Hy is die Een wat die spasie kom vul...
Stephan Joubert
Dec 20, 2019


Ons vier ’n geseënde fees
Kerstyd is sinoniem met ’n hele klompie dinge. Ek praat van dinge soos kersliedere, geskenke, kuiers en nostalgie. Geskenke word gekoop vir
Stephan Joubert
Dec 19, 2019
![AHA oomblik saam God [audio]](https://static.wixstatic.com/media/d6fab7_d1b9378ceb654ab096429873443084a6~mv2_d_6016_4016_s_4_2.jpg/v1/fill/w_443,h_250,fp_0.50_0.50,q_30,blur_30,enc_avif,quality_auto/d6fab7_d1b9378ceb654ab096429873443084a6~mv2_d_6016_4016_s_4_2.webp)
![AHA oomblik saam God [audio]](https://static.wixstatic.com/media/d6fab7_d1b9378ceb654ab096429873443084a6~mv2_d_6016_4016_s_4_2.jpg/v1/fill/w_310,h_175,fp_0.50_0.50,q_90,enc_avif,quality_auto/d6fab7_d1b9378ceb654ab096429873443084a6~mv2_d_6016_4016_s_4_2.webp)
Stephan Joubert
Dec 19, 2019


Meld aan…. as ’n Samaritaan!
Iemand vertel my van haar vriendin wat een keer ‘n vliegtuig verpas het. ’n Onbekende persoon wat daar op die lughawe gewag het op ‘n ander
Stephan Joubert
Dec 16, 2019


Verhuising
Hoekom moes God nogmaals sy vierde adres verlaat? Goeie vraag! Wel, omdat Jesus sy agenda op aarde voltooi het. Hy het sy werk suskesvol...
Stephan Joubert
Dec 13, 2019


Praat die regte familietaal
Toe ons eenkeer vakansie gehou het by die see, se ek vir my ma die mense hier voor ons op die strand is ook in ons kerk. “Hoe weet jy dit?”
Stephan Joubert
Dec 12, 2019
![Groei in wysheid (Luk 2 & 6) [audio]](https://static.wixstatic.com/media/d6fab7_b3e5572b264c4f499579b847cb07fb2b~mv2_d_5472_3648_s_4_2.jpg/v1/fill/w_443,h_250,fp_0.50_0.50,q_30,blur_30,enc_avif,quality_auto/d6fab7_b3e5572b264c4f499579b847cb07fb2b~mv2_d_5472_3648_s_4_2.webp)
![Groei in wysheid (Luk 2 & 6) [audio]](https://static.wixstatic.com/media/d6fab7_b3e5572b264c4f499579b847cb07fb2b~mv2_d_5472_3648_s_4_2.jpg/v1/fill/w_310,h_175,fp_0.50_0.50,q_90,enc_avif,quality_auto/d6fab7_b3e5572b264c4f499579b847cb07fb2b~mv2_d_5472_3648_s_4_2.webp)
Groei in wysheid (Luk 2 & 6) [audio]
Stephan Joubert het die 1ste Desember 2019 gepreek by Pierre van Ryneveld Gemeenskapskerk
Stephan Joubert
Dec 12, 2019


Kosbare verhoudings bou die Koninkryk
Paulus het vir Titus aangemoedig om nie die kosbare skat wat aan hom toevertrou is, te verwaarloos nie. Soos met elkeen van ons het God...
Alet Gardner
Dec 11, 2019


Toe staan Jesus nie op teen sondaars nie…?!
Toe weier Jesus om sondaars vas te vat. Sy dissipels wou dit doen, maar Jesus het hulle vasgevat en weggestap. Dit is in ’n neutedop die ver
Stephan Joubert
Dec 9, 2019
bottom of page
