top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Die metaal van ‘n leier
Die Bybel leer ons dat leierskap ‘n gawe is. Maar wat maak ‘n leier ‘n leier? Mense is soms baie vining om dadelik te antwoord dat dit karak
Roedolf Botha en Ivor Swartz
Feb 5, 2020


Dit wat eg is
Daar is ‘n toneel in die bekende fantasiefliek, The Hobbit – Battle of the Five armies, wat uiters baie oor die lewe kommunikeer. In die sto
Roedolf Botha
Feb 4, 2020


Wat gemaak as wolf begin blaas?
Onthou jy die storie van wolf en die drie varkies? Wel, dan onthou jy sekerlik ook wolf se beroemde woorde: “Little pig, little pig, let me
Stephan Joubert
Feb 3, 2020
![20/20 visie in 2020 deel 2 [audio]](https://static.wixstatic.com/media/d6fab7_66f1c9bcb70648eb893b6d474d118989~mv2.jpg/v1/fill/w_443,h_250,fp_0.50_0.50,q_30,blur_30,enc_avif,quality_auto/d6fab7_66f1c9bcb70648eb893b6d474d118989~mv2.webp)
![20/20 visie in 2020 deel 2 [audio]](https://static.wixstatic.com/media/d6fab7_66f1c9bcb70648eb893b6d474d118989~mv2.jpg/v1/fill/w_310,h_175,fp_0.50_0.50,q_90,enc_avif,quality_auto/d6fab7_66f1c9bcb70648eb893b6d474d118989~mv2.webp)
20/20 visie in 2020 deel 2 [audio]
Roedolf Botha het die 26ste Januarie 2020 gepreek by NG Oosterlig
Roedolf Botha
Jan 31, 2020


Een maak een
Eenheid is die hartklop van God. Hy is een. Hy wil ook sy EEN-heid met ons deel. God wil nie alleen wees nie. Hy wil sy hart met ons deel. God se eenheid met sy Seun en die Gees, soos wat Jesus dit in Johannes 17 ook vir ons afbid, moet konkreet met ons gedeel word. Daarom dat die Gees gekom het om ons almal een te laat wees.
Stephan Joubert
Jan 31, 2020


Soek ons na God, of soek ons net goeters by God?
Baie bidders is nie regtig op soek na ’n dieper verhouding met die Here nie, hulle soek net na antwoorde op hulle vrae, en na deurbrake. God
Stephan Joubert
Jan 30, 2020


Innerlike Gejaagdheid en sy boetie, Besigwees
“Daar was eenmaal ‘n man wat op safari sou gaan. Hy het egter te laat daar aangekom en die res van die safari span het reeds vertrek. Hy...
Elmarie van der Westhuizen
Jan 29, 2020


Die Messias
Vir baie mense is Kersfees nie volledig sonder dat hulle ‘n vertoning van Die Messias bygewoon het nie. George Frideric Handel het in sy dertigerjare van Duitsland na London verhuis. Handel het homself gesien as ‘n komponis van operamusiek. Maar die openbare belangstelling in operas het in Engeland getaan In 1741 het die mismoedige Handel gedink dat sy aftrede naby was. Hy staan voor ‘n beroepskrisis en baie mense het gedink dat hy na Duitsland sou terugkeer.
Coen Slabber
Jan 29, 2020


Gee jou bekommernis vir God
As daar nou iemand is wat 'n berg van 'n molshoop kan maak, is dit ek. Ek kan my vreeslik bekommer en soms snags wakker lê en my pro
Helena Smith
Jan 28, 2020


Ken die verskil tussen waai en waarsku
Op ‘n keer moes ek by 'n plek praat oor ‘n gesonde leefspoed. Toe vra ek vir die aanwesige om hulle eie leefspoed in kilometer per uur u
Stephan Joubert
Jan 27, 2020


Een, al is ons anders
Een van die heel mooiste, maar mees afgeskeepte tekste oor die Heilige Gees is 1 Korintiërs 12:13. Hier verduidelik Paulus die die doel van die doping met die Gees op ‘n aangrypende manier. Hy begin by die verskeidenheid wat daar tussen mense bestaan. Ons is almal verskillend. Party is Jode, ander is nie-Jode. Ons het boonop verskillende agtergronde, kulture, gebruike en beroepe, maar wanneer ons tot bekering kom en in die Gees gedoop word, dan word ons elkeen deel van Jesus
Stephan Joubert
Jan 24, 2020


Ken die verskil tussen dringendheid en gejaagdheid
Daar’s ’n verskil tussen dringende mense en gejaagde mense: Gejaagde mense verstaan hulle lewe in terme van eindelose take wat vir die Here
Stephan Joubert
Jan 23, 2020


Om God met my liggaam te eer
Robert Murray McCheyne, 19de-eeuse prediker in Dundee, Skotland, was bekend vir sy toegewyde huisbesoek en evangelisasiewerk. Toe hy op...
Alet Gardner
Jan 22, 2020


Die doel van invloed
Wat maak vir Jesus saak. Kyk na sy eerste preek. Ons kan nogal heelwat uit Lukas 4 van Jesus se prioriteite leer. Daar stel Hy die agenda vir die res van sy bediening. Jesus het gesê: die Gees van die Here is op My omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan armes te verkondig. Hy het My gestuur om vrylating vir gevangenes uit te roep en herstel van gesig vir blindes om onderdruktes in vryheid uit te stuur, om die genadejaar van die Here aan te kondig (Lukas 4:18 – 19).
Coen Slabber
Jan 22, 2020
![20/20 visie in 2020 [audio]](https://static.wixstatic.com/media/d6fab7_66f1c9bcb70648eb893b6d474d118989~mv2.jpg/v1/fill/w_443,h_250,fp_0.50_0.50,q_30,blur_30,enc_avif,quality_auto/d6fab7_66f1c9bcb70648eb893b6d474d118989~mv2.webp)
![20/20 visie in 2020 [audio]](https://static.wixstatic.com/media/d6fab7_66f1c9bcb70648eb893b6d474d118989~mv2.jpg/v1/fill/w_310,h_175,fp_0.50_0.50,q_90,enc_avif,quality_auto/d6fab7_66f1c9bcb70648eb893b6d474d118989~mv2.webp)
20/20 visie in 2020 [audio]
Roedolf Botha skop 'n reeks af met die titel 20/20 by NG Oosterlig gemeente.
Roedolf Botha
Jan 22, 2020
bottom of page
