top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Die Bybel sing nie “Que sera sera, whatever will be, will be” nie
Die Bybel sing nie klakkeloos agterna, wanneer mense sing: “Que sera sera, whatever will be, will be” nie. Dit sou impliseer dat God die gev
Stephan Joubert
Apr 11, 2024


God is getrou en sorg altyd vir ons
Stormie Omartian vertel in haar boek, “Just enough light for the step I am on”, hoe sy en haar man jare gelede in ‘n erge finansiële krisis
Elmarie van der Westhuizen
Apr 10, 2024


Liefde is méér as empatie
Ek voel al ‘n geruime tyd effens ongemaklik met sekere tendense in ons samelewing, veral met betrekking tot die opvoeding van ons kinders. E
Roedolf Botha
Apr 9, 2024


God hou van useless mense
Nadat die oorsese ontwerper, Philippe Starck, een aand in ’n restaurant gesukkel het om suurlemoensap oor sy vis uit te druk, het hy besluit
Stephan Joubert
Apr 8, 2024


Red die wêreld
Geloof is nie privaatsake nie. Alles behalwe. Dis publiek. Nog meer, ons geloof moet ook aktivisties raak, wanneer God se mooi skepping link
Stephan Joubert
Apr 5, 2024


Niks oor die evangelie is geskryf totdat ek dit nie met my eie lewe geskryf het nie
Die film Lawrence of Arabia vertel die verhaal van die legendariese T. E. Lawrence (1888-1935). Een keer het hy Arabiese soldate deur die Ne
Stephan Joubert
Apr 4, 2024


Salig is jy…
"Gee meer aandag aan slegte nuus as aan goeie nuus.” Die meeste mense glo dit. Die meeste mense beoefen dit ook. Hulle gunsteling kanaal
Stephan Joubert
Apr 1, 2024


Besluit wie jy wil tevrede wil stel
oe die skrywer, P. G. du Plessis, een keer gevra is hoe hy kritiek hanteer, het hy geantwoord dat hy op ‘n dag besef het almal hou nie van h
Stephan Joubert
Mar 29, 2024


Die anderkant is nie meer ’n verskrikking hier duskant nie
Toe kom Jesus terug van “die anderkant” af. Dit was op daardie Sondagoggend direk na Sy kruisiging. Daardie Sondag het die dood op grootskaa
Stephan Joubert
Mar 28, 2024


Nog ‘n realiteitstoets
Ek sien onlangs ‘n kort video’tjie, gestuur deur ‘n diep gelowige persoon, wat nou weer die nuutste sonde van Hollywood probeer ontmasker.
Roedolf Botha
Mar 26, 2024


Anderkant donker Vrydag wag ’n groot Sondag
Baie predikers gebruik op Goeie Vrydag die woorde: It’s only Friday, but Sunday’s coming. Mag ek ook hierdie refrein gebruik, terwyl ons van
Stephan Joubert
Mar 25, 2024


Al die pad!
"Moenie bekommer nie - daar wag iets beter op jou!” Dikwels deel mense sulke advies met mekaar wanneer slegte dinge gebeur. Ek weet nie hoe
Stephan Joubert
Mar 22, 2024


Tot aan die kruis toe getrou
Die enigste beperking op die wreedheid van enige kruisiging was afhanklik van die gemoedstoestand van die Romeinse offisier, wat op daardie
Stephan Joubert
Mar 21, 2024


Die drie geestelike realiteite van leiding aan personeel
So baie konferensies en boeke oor leierskap praat van die regte kultuur, wat in organisasies geskep moet word. Dis veral belangrik ten opsig
Roedolf Botha
Mar 20, 2024
bottom of page


