top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Op besoek aan die vreemde Kind
Herders was die eerste genooides na Jesus se geboorteplek in Betlehem. Terwyl hulle besig was om hulle skape op te pas, het ‘n engel skielik
Stephan Joubert
Dec 21, 2023


Kersfeesliggies – Christus-lig
Kersfeesliggies is baie belangrik hier in die Noordelike halfrond, waar die wintersaande lank (en koud) kan wees. Dit was dus hartseer nuus
Alet Gardner
Dec 20, 2023


Geseënde Kersfees is nie ’n wens nie - dis ’n werklikheid!
Herders, wyse manne, singende engele, ’n Kind in ’n krip … so klink die boustene van die Kersfeesverhaal. Maar hierdie einste Kind, met die
Stephan Joubert
Dec 18, 2023


Gevang
Dis verskriklik om ‘n gevangene te wees. As jy permanent tussen selmure vasgekeer sit en nêrens het om heen te gaan nie, dan moet dit uiter
Stephan Joubert
Dec 15, 2023


Kersfees gaan oor meer as “seisoenwense”
Seasons Greetings - hierdie woorde is tans in elke winkel te sien en te hoor. Kerksfeeskaartjies en e-posboodskappe basuin dit ook uit. Kers
Stephan Joubert
Dec 14, 2023


Hoe skep leiers groeiende organisasies?
Ons het voorheen gepraat oor die verband tussen leierskap en lerende organisasies (learning organizations). Leiers skep maatskappye, wat gro
Roedolf Botha
Dec 13, 2023


Woonstelblok
So ongeveer ʼn jaar gelede beloer ek en my vrou die advertensiepamflet van ʼn nuwe eiendomsontwikkeling in ons omgewing. Die prentjies was vol
Siegfried Louw
Dec 12, 2023


Veroorsaak ’n goeie probleem
“Veroorsaak ’n goeie probleem.” Dit klink vreemd. Tog is dit dikwels daardie mense, wat goeie probleme veroorsaak, wat die wêreld verander.
Stephan Joubert
Dec 11, 2023


Pas jou kop goed op
Ons is wat ons dink. Ons gedagtes bepaal ons menswees. En dit gebeur blitssnel. Teen 300 kilometer per uur snel gedagtes heen en weer oor di
Stephan Joubert
Dec 8, 2023


Om eg en reg lief te hê
God hou van mense, alle mense! Hy het selfs Sy vyande lief. Die meeste van ons hou ook van ander mense, maar definitief nie van álle ander m
Stephan Joubert
Dec 7, 2023


Eensaamheid en Alleenheid hierdie Kerstyd
Met die aanbreek van die Kersseisoen mag ék dalk die eensame een wees of dalk dié een, wat iemand anders se eensaamheid raaksien. Ontstel ek
Elmarie van der Westhuizen
Dec 6, 2023


Dis nie hoe hard jy kan slaan nie
Ek het groot geword in die tyd toe die baie gewilde Rocky-flieks op die skerms was. Ek was ‘n die hard fan. Ek was ‘n fan, nie omdat die pre
Roedolf Botha
Dec 5, 2023


God hoef nie saam te stem met ons nie
Nicholas Epley en ‘n span navorsers het in 2009 in ‘n studie bevind dat as sommige godsdienstiges hulle standpunte oor ’n bepaalde saak vera
Stephan Joubert
Dec 4, 2023


Daar’s altyd gevolge
Alles wat ons doen het gevolge. Dit leer ons al kleintyd. Daarom weet ons dat ons nie met vuur moet speel nie, want soms verbrand ons ons vi
Stephan Joubert
Dec 1, 2023


Bemeester die regte ritme van vergeet en onthou
Ons vergeet maklik. Ons onthou moeilik. Dit voel altans die meeste van die so. Maar om te vergeet, is nie altyd so sleg nie. Trouens, ons mo
Stephan Joubert
Nov 30, 2023
bottom of page
