top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Vader, liefdevolle Vader!
‘n Teks, wat ‘n mens tot stilstand moet ruk, is Romeine 8:15. Hier deel Paulus die jongste aanspreekvorm vir God met ons. Nou is God so naby
Stephan Joubert
Feb 23, 2024


Dit gaan oor die regte keuses én die regte dade
Dit is nie elke dag maklik om ander mense lief te hê nie, selfs nie eens die oulikes nie. Soms irriteer mense jou. Partykeer werk hulle op j
Stephan Joubert
Feb 22, 2024


Leierskap en selfondersoek
Op ‘n stadium is daar baie oor selfleierskap gepraat. Wat daarmee bedoel word, is dat dit soms heelwat eenvoudiger is om ander mense te lei,
Roedolf Botha
Feb 21, 2024


Die Beatles
Ons praat van John Lennon, Paul McCartney, George Harrison en Ringo Starr. As jy ietsie van die Beatles af weet, sal jy waarskynlik nou nuus
Siegfried Louw
Feb 20, 2024


Keer dat jou siel sink
Klaagliedere vertel van die Israeliete se terugkeer na Jerusalem, nadat hulle jare lank in ballingskap in Babilonië was. ’n Yslike skok wag
Stephan Joubert
Feb 19, 2024


Nie slawe nie
Slawe is lewenslange gevangenes. Hulle leef dag en nag in vrees vir hul eienaars. Daarom sê Paulus ons is nie slawe nie, maar kinders van Go
Stephan Joubert
Feb 16, 2024


’n Gebed om eerste te wees…
Ben van Tonder is ’n goeie vriend. Hy is predikant in Nederland. Verlede jaar het hy ’n aangrypende gebed op Facebook geplaas, wat ek met sy
Stephan Joubert
Feb 15, 2024


Dankbaarheid - die kern van ‘n Christen se lewe
Om altyd dankbaar te wees, klink nie na ‘n maklike opdrag nie. Vriende vertel dat hulle onlangs by ‘n vriendin gekuier het, toe die skokkend
Elmarie van der Westhuizen
Feb 14, 2024


Die waarheid is stil, en wysheid, sag
Elke nuwe jaar is vir my byna dieselfde. Na die stil, rustige vakansie trek die jaar weer weg met ‘n bang, nuwe energie en nuwe aktiwiteit.
Roedolf Botha
Feb 13, 2024


Verwondering eerder as verwonding
Die Nobelpryswenner, Herman Hesse (1877-1962), het ’n mooi artikel oor skoenlappers geskryf, waarin hy ook oor verwondering en skoonheid nad
Stephan Joubert
Feb 12, 2024


God se kinders
God se kinders - dis hoe almal genoem word wat deur die Gees gelei word. Godskinders! Wat ‘n eretitel.
Stephan Joubert
Feb 9, 2024


Ons staan bakhand voor God
Wanneer ek hoor dat ons almal eendag voor God se troon sal moet staan om verslag oor ons aardse lewe te doen, dan weet ek ekself gaan dit no
Stephan Joubert
Feb 8, 2024


Onbewaakte krag, dubbele swakheid
Ons sien so dikwels dat wanneer ‘n krieketkolwer sy eerste honderdtal behaal het, hy kort daarna uitgevang word. So kort na die euforie van
Alet Gardner
Feb 7, 2024


Vandag gebeur tussen nie-meer-nou-nie en nog-nie-nou-nie
Die verlede lyk altyd baie meer uitgesorteerd as wat dit regtig was. Ons dink graag terug aan die dag van gister en eergister as rustige tye
Stephan Joubert
Feb 5, 2024


Is die Here met jou tevrede?
an die begin van die jaar het ons voornemens wat ons graag wil nakom. Ons het ons ook voornemens wat ons geloofslewe aangaan. Ons neem dalk
Marietjie Joubert
Feb 5, 2024
bottom of page
