top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Die marathon van die lewe
Ek het ‘n groot bewondering vir marathonatlete, soos Gerda Steyn. ‘n Mens kan sien dat marathonatlete hulle hele lewenswyse om hulle sport i
Helena Smith
Mar 19, 2024


Om Jesus se lydingsverhaal te onthou, is om Sy kruis te dra
“Onthou om te onthou.” So sing Laurika Rauch oor die liefde. Hierdie waarheid geld ook elders. Juis gedurende hierdie lydenstyd kies Chr
Stephan Joubert
Mar 18, 2024


Getuie
Saam met die Gees se funksie om hier diep vanuit ons harte na God te roep en om namens ons te bid, is Hy ook die een, wat ons oortuig dat on
Stephan Joubert
Mar 15, 2024


Geseënd is jy as jy Jesus se voorbeeld navolg
In Johannes 13 sê Jesus dat Hyself vir ons ‘n voorbeeld gestel het wat ons moet navolg. Dit was toe Hy Sy dissipels se voete gewas het. Om v
Stephan Joubert
Mar 14, 2024


Vergelyking steel ons vreugde
In 1 Korintiërs 12 gebruik Paulus die liggaam om die verhouding, wat ons as gelowiges in die kerk met mekaar het, te beskryf. Almal het nie
Elmarie van der Westhuizen
Mar 13, 2024


Binne of buite realiteit?
Ek lees nou die dag in een van die advertensies van ‘n tyddeelmaatskappy in Suid-Afrika, hierdie woorde: Escape reality! Onderaan die bladsy
Roedolf Botha
Mar 12, 2024


God maak altyd tyd
‘n Opregte gebed verplaas jou vinniger as die spoed van lig na die troonsaal van God. Enige gebed in Jesus se Naam word deur die Gees verder
Stephan Joubert
Mar 8, 2024


Vanaf ’n probleemgeval tot ‘n goeie oplossing
Probleemgevalle moet uitgesorteer word. Moeilikheidmakers moet uitgesorteer word. Presies dit gebeur met Josef in Genesis 39. Hy word in die
Stephan Joubert
Mar 7, 2024


Dienswerk: soms die “stiefkind”-gawe
God is nie onregverdig nie. Hy sal nie vergeet hoe hard julle vir Hom gewerk het nie: hoe julle julle liefde vir Hom betuig het deurdat jull
Alet Gardner
Mar 6, 2024


Sien die Skepper in die skepping
Volgens 1 Konings 4 het Salomo “meer wysheid gehad as enigiemand anders”. Die skrywer beskryf dan in die volgende verse hoe die wyse koning
Liezel Lüneburg
Mar 5, 2024


Bekering ver-ander jou vir ander!
Korrupsie is sinoniem met menswees … en met Suid Afrika. Dit voel altans so wanneer jy deesdae die koerant lees. Politici en besigheidsmense
Stephan Joubert
Mar 4, 2024


Die Gees bid
Die Gees is die Een, wat ons innerlike lewe Godwaarts rig. Hy doen dit deur ons intiem aan God te verbind. Hy plaas daardie diepe hunkering
Stephan Joubert
Mar 1, 2024


Oorhang is uit!
Almal ken die Engelse woord “hangover.” Dit verwys na mense wat te veel saam met Bacchus gekuier het en wat die dag daarna steeds allerhande
Stephan Joubert
Feb 29, 2024


Om te beheer of om nie te beheer nie
Sommige skrywers en wysgere in die samelewing het soveel insig en wysheid oor die lewe dat ‘n mens byna nooit sal ophou om by hulle te leer
Roedolf Botha
Feb 27, 2024


Hanteer die Bybel met respek
Bybelverse, wat uit konteks aangehaal word, kry dikwels ’n lewe van hulle eie. Dit gebeur deesdae met tekste soos Genesis 12:3, waar die Her
Stephan Joubert
Feb 26, 2024
bottom of page
