top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Die deure is toe
Lees Galasiërs 5:21b In hierdie gevaarlike tye waarin ons leef, wil ‘n mens soms uitroep: “Waar gaan dit alles heen? Gaan die...
Stephan Joubert
Nov 1, 2024


Praat sonder om te preek, is ’n preek
My ma het nooit gepraat oor preke wat sy in die kerk gehoor het nie. Daar was genoeg ander mense wat dit namens haar gedoen het, volgens...
Stephan Joubert
Oct 31, 2024


Om met God te wandel
Volgens die woordeboek beteken die woord “wandel” rustig loop of êrens heen stap. As ek die woord “wandel” hoor, sien ek in my geestesoog twee mense, wat gemoedelik saam stap, nie te vinnig nie. Hulle gesels lekker, maar daar is ook gemaklike stiltes. In Genesis lees ons van ‘n man met die naam Henog. Henog het 365 jaar oud geword. Ons lees dat hy welbehaaglik was vir God en dat hy God se goedkeuring weggedra het. In die Engelse NIV lees ons in Genesis 3:23: “Enoch walked
Stephan Joubert
Oct 29, 2024


Hoekom laat God goeie dinge toe?
Hoekom laat God slegte dinge toe? Hoekom keer Hy nie kanker, oorlog en misdaad nie? Wanneer sulke vrae opduik, is baie mense op die...
Stephan Joubert
Oct 28, 2024


Wees ’n goeie antwoord op die regte vrae
Charles Schultz, die skepper van die strokiesreeks “Peanuts,” het iewers vir mense gevra om die volgende tipe vrae te beantwoord: Noem...
Stephan Joubert
Oct 28, 2024


Gaan pleit by God
Lees Efesiërs 5:21a Die Heilige Gees het ons kom vrymaak van alle magte en van bindinge aan die sonde. ’n Baie belangrike deel van Sy...
Stephan Joubert
Oct 25, 2024


Al die kamers van my huis – ‘n Geesbeheerde lewe
“ Die persoon wat die meeste skade aan verhoudings en veral aan verhoudings binne die groter Christelike familie aanrig, is die Christen...
Alet Gardner
Oct 23, 2024


Here, gee my geloof en visie!
Geloofshelde met inspirerende stories bly maar net ‘n groot aansporing vir my. Ek kyk ‘n paar weke gelede na ‘n fliek, wat handel oor die...
Roedolf Botha
Oct 22, 2024


Ons is nie godsdienstige toneelspelers nie
Hoekom leef ons reg? Vir wie doen ons dit? Ek het vir ’n oomblik hieroor gewonder, toe ek lees hoe ‘n oorsese skrywer in ‘n boek oor...
Stephan Joubert
Oct 21, 2024


Dit hou net nie op nie
Lees Galasiërs 5:20 Sonde groei graag so vinnig soos onkruid. Kyk net die hele rits sondige gedrag, wat Paulus hier in vers 19-21...
Stephan Joubert
Oct 18, 2024


Moenie met ‘n leë tenk leef nie
Ons motors se waarskuwingsliggie sê betyds vir ons as die brandstoftenk amper leeg is. Dan moet ons dadelik brandstof ingooi. Ons kan nie...
Stephan Joubert
Oct 17, 2024


Menslike leierskap
Sekere werksomgewings kan veroorsaak dat mense hulle eie menslikheid verloor. Dit behoort eintlik vir ons mense vreemd te wees om te...
Roedolf Botha
Oct 16, 2024


Hoe hanteer ons slegte nuus?
Elkeen van ons ontvang soms slegte nuus en die groot vraag is: Hoe hanteer ons dit? Nehemia, ʼn Judese amptenaar in die Persiese...
Liezel Lüneburg
Oct 15, 2024


Weet altyd waarheen jy op pad is
Ek onthou nog hoe The Talking Heads in 1985 gesing het hulle is “ On the road to nowhere .” Chris Rea het in 1989 gesing van “ the road...
Stephan Joubert
Oct 14, 2024


Ligloop vir verslawings
Lees Galasiërs 5:19 Mmm, dis ou bekende dinge dié, waarna Paulus hier in vers 19 verwys. Paulus gee naamlik ‘n paar name aan ons...
Stephan Joubert
Oct 11, 2024
bottom of page
