top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Jy is nie verplig nie…
Jy is nie verplig om sinies te leef nie. Dit is nie ’n voorvereiste vir alle Suid-Afrikaners om deur alles en almal ontnugter te wees...
Stephan Joubert
Nov 25, 2024


Vreugde
Lees Galasiërs 5:22 Party kerkmense begryp nie hoe omvattend die Heilige Gees se vrymaakwerk regtig is nie. Vir hulle bestaan godsdiens...
Stephan Joubert
Nov 22, 2024


Leer om kritiek te weeg - moenie dit tel nie
Verbitterde ongelowiges en geharde godsdienstiges het heelwat in gemeen. Beide groepe het altyd ’n gemeenskaplike vyand. Beide groepe...
Stephan Joubert
Nov 21, 2024


Om vreugde uit te deel, in liefde
Hy (Nehemia) het ook vir hulle gesê: “Gaan eet ‘n lekker maaltyd en drink soet drankies. Deel ook van die kos met mense wat niks...
Alet Gardner
Nov 20, 2024


Gemak kan Jesus-volgelinge ruïneer
Een van die interessantste flieks, wat die implikasies van Kunsmatige Intelligensie goed illustreer, is die prent, Wifelike . Die storie...
Roedolf Botha
Nov 19, 2024


Laat mekaar in ’n beter toestand agter
“Laat ek jou nou die waarheid vertel … !” Wanneer iemand sulke woorde op jou loslaat, weet jy dat ’n uitgebreide lesing op jou wag oor...
Stephan Joubert
Nov 18, 2024


Maar as ...
Lees Galasiërs 5:22 Wat ‘n frase: “Maar as ... !” “Maar as die Gees ons beheer ...” Sjoe, watter teenstelling met die voorafgaande...
Stephan Joubert
Nov 15, 2024


Klein is die regte grootte in die koninkryk van God
Ons beskryf mense graag in terme van klein of groot. Dit kan nie anders nie, want selfs die klerewinkels doen dit. Ons koop immers ons...
Stephan Joubert
Nov 14, 2024


Leiers moet mense gereed maak vir die dag van môre
Ek is geen doemprofeet nie. Ek was nog nooit een nie. Doemprofesieë kom en gaan en tog is ons nog steeds hier. Van jongs af al hoor ek...
Roedolf Botha
Nov 13, 2024


Aandele en beleggings in die hemel
Lees Spreuke 19:17 Elke Vrydagaand het die behoeftige klein dogtertjie, Joan Kroc, en haar ouers vir die offisier van die Heilsleër gewag...
Marietjie Joubert
Nov 12, 2024


Hardloop weg, maar hardloop reg
Jy onthou sekerlik nog die bekende fliek, Forrest Gump . Hy was mos die ou, wat ook regoor die VSA gehardloop het. Gedurig het hy vir...
Stephan Joubert
Nov 11, 2024


Op die breuklyn
Lees Galasiërs 5:5 Ek onthou daardie moeilike ou, wat niks met God te doen wou hê nie. Toe word hy op ‘n dag dodelik siek en beland in...
Stephan Joubert
Nov 8, 2024


God is die Here van die gewone
Ek is baie lief vir my skeptiese en nie-gelowige vriende, maar sommiges frustreer my eindeloos met die gebrekkige begrip, wat hulle soms...
Roedolf Botha
Nov 5, 2024


Respek is nie my reg nie - dis wel my lewenslange opdrag
Ek herinner myself graag aan Aretha Franklin se lied, “ Respect ”, wanneer ek tussen mense is, wat die slegste in my te voorskyn bring....
Stephan Joubert
Nov 4, 2024
bottom of page


