top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Hoor hoe seer kry die skepping
Lees Romeine 8:22. Vers 22 is hartverskeurend. Dit vertel van die pyne waardeur God se skepping nou worstel. God se skepping leef immers.
Stephan Joubert
Apr 19, 2024


Hoe nader aan God, hoe stiller!
Thomas Aquinas (1225-1274) word beskou as een van belangrikste denkers en teoloë, wat die wêreld ooit opgelewer het. Hy was legendaries ween
Stephan Joubert
Apr 18, 2024


Die soort leier van die nuwe generasie
Die wêreld, die kultuur, sowel as die besigheidskultuur is besig om baie vinnig regoor die aardbol te verander. Ten eerste beslaan 50% van d
Roedolf Botha
Apr 17, 2024


Oppas vir geestelike mentalpause
Veels te min volwassenes hou lewenslank aan om op kreatiewe maniere te leer en te groei. Volgens die fisikus, Moshé Feldenkrais, leer die me
Stephan Joubert
Apr 15, 2024


Dis stukkend
Een van die grootste uitdagings, wat ons as mensdom in die oë staar, is om die sonde van aardverwarming hok te slaan. As jy nog nie na Al Go
Stephan Joubert
Apr 12, 2024


Die Bybel sing nie “Que sera sera, whatever will be, will be” nie
Die Bybel sing nie klakkeloos agterna, wanneer mense sing: “Que sera sera, whatever will be, will be” nie. Dit sou impliseer dat God die gev
Stephan Joubert
Apr 11, 2024


God is getrou en sorg altyd vir ons
Stormie Omartian vertel in haar boek, “Just enough light for the step I am on”, hoe sy en haar man jare gelede in ‘n erge finansiële krisis
Elmarie van der Westhuizen
Apr 10, 2024


Liefde is méér as empatie
Ek voel al ‘n geruime tyd effens ongemaklik met sekere tendense in ons samelewing, veral met betrekking tot die opvoeding van ons kinders. E
Roedolf Botha
Apr 9, 2024


God hou van useless mense
Nadat die oorsese ontwerper, Philippe Starck, een aand in ’n restaurant gesukkel het om suurlemoensap oor sy vis uit te druk, het hy besluit
Stephan Joubert
Apr 8, 2024


Red die wêreld
Geloof is nie privaatsake nie. Alles behalwe. Dis publiek. Nog meer, ons geloof moet ook aktivisties raak, wanneer God se mooi skepping link
Stephan Joubert
Apr 5, 2024


Niks oor die evangelie is geskryf totdat ek dit nie met my eie lewe geskryf het nie
Die film Lawrence of Arabia vertel die verhaal van die legendariese T. E. Lawrence (1888-1935). Een keer het hy Arabiese soldate deur die Ne
Stephan Joubert
Apr 4, 2024


Salig is jy…
"Gee meer aandag aan slegte nuus as aan goeie nuus.” Die meeste mense glo dit. Die meeste mense beoefen dit ook. Hulle gunsteling kanaal
Stephan Joubert
Apr 1, 2024


Besluit wie jy wil tevrede wil stel
oe die skrywer, P. G. du Plessis, een keer gevra is hoe hy kritiek hanteer, het hy geantwoord dat hy op ‘n dag besef het almal hou nie van h
Stephan Joubert
Mar 29, 2024
bottom of page




