top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Vat die tyd reg vas
Daar is ook ‘n morele komponent verbonde aan tyd. Vandat horlosies doer in die veertiende eeu in kerktorings in Europa aangebring is, het...
Stephan Joubert
Oct 10, 2024


Christene meet hulle lewens anders
Ek het onlangs ‘n nuwe heldin ontdek. Dis die Britse kunstenaar Lilias Trotter. Sy het in die laat 1800’s begin om groot naam vir haarself i
Roedolf Botha
Oct 8, 2024


Ons is nie deel van ’n massaproduksieprogram nie
Ons elkeen is uniek deur die Here geskep. Hy het boonop ook in elkeen van ons verskillende talente en vaardighede verpak, wat ons ook tot...
Stephan Joubert
Oct 7, 2024


Nie onder die wet nie
Lees Galasiërs 5:18 Paulus was deeglik bewus van die rol van die wet in enige Jood se lewe. Gehoorsaamheid aan die wet was alles. Maar...
Stephan Joubert
Oct 4, 2024


Jy hoef nie altyd in te pas nie
'n Amerikaanse vriend vertel my een keer dat ‘n troeteldierwinkel gedurende sy kinderdae nog alligators verkoop het. Hierdie reptiele is...
Stephan Joubert
Oct 3, 2024


Bottelborsels en 'n witkaree
Dit is vir my heerlik om verkleurmannetjies in die veld te soek. Sekere tye van die jaar kry ʼn mens hulle nogal maklik, veral op windstil...
Siegfried Louw
Oct 1, 2024


Oppas vir oorbekendheid met God
Ons kan maklik oorbekend met die Here se dinge raak. Dit geld ook vir ons eie gebede en ons kerklike samekomste. Ons kan maklik...
Stephan Joubert
Sep 30, 2024


Nie wat jy wil nie
Lees Galasiërs 5:17b “Ek is nou mondig. Ek kan nou doen wat ek wil,” sê ‘n jongmens nou die dag vir my. “Jong, daar wag dalk ‘n paar...
Stephan Joubert
Sep 27, 2024


Geweeg en swaar genoeg bevind
“Geweeg, geweeg en te lig bevind.” So sê die skrif, wat in Daniël 5 teen die muur verskyn om koning Belsasar se regering saam te vat. Sy...
Stephan Joubert
Sep 26, 2024


Skoonheid is die werk van die Here!
Ons ken ‘n engel, ek en my vrou. Hierdie engel werk in ons tuin. Hy is trouens so mal daaroor om tuin te maak en neem sy werk so ernstig...
Roedolf Botha
Sep 24, 2024


Wees nederig, soos Jesus!
Die Britse koerant, “ The Times ,” het een keer vertel hoe koningin Elizabeth saam met haar lyfwag, Richard Griffin, by Balmoral gaan...
Stephan Joubert
Sep 23, 2024


Konflik, en jy’s in die middel
Lees Galasiërs 5:17a Kompromie is soms ‘n goeie ding. Wanneer twee vegtende faksies in loopgrawe teenoor mekaar stelling ingeneem het,...
Stephan Joubert
Sep 20, 2024


Doen reg, dan hoef jy nie beloftes te maak nie
Belofte maak skuld. So lui die ou spreekwoord. Met ander woorde, jy moet jou woord hou. Jy moet doen wat jy beloof het om te doen. Die...
Stephan Joubert
Sep 19, 2024


Die nie-angstigheid van goeie leiers
Die konteks van leierskap bepaal altyd die soort leierskap wat benodig word. Dit bepaal watter eienskappe binne-in in ‘n sekere...
Roedolf Botha
Sep 18, 2024


Leef elke dag heilig
Lees 1 Tessalonisense 4:3-5 Ek het al so baie gehoor mense vra: “Wat is God se wil vir my lewe?” Die vraag het ‘n paar antwoorde in die...
Marietjie Joubert
Sep 17, 2024
bottom of page
