top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Tevrede en tot vrede in 2025
Om tevrede te wees, is onmoontlik … vir die meeste mense in elk geval. Die rede: Tevredenheid het in ’n verskuiwende teiken verander. Tevred
Stephan Joubert
Dec 17, 2024


Kom kyk saam na God se foto
Ons foto’s vertel stories. Daarom is al daardie foto’s van ons familie se kinderdae, prysuitdelingsfunksies, sportwedstryde en huwelike so k
Stephan Joubert
Dec 16, 2024


Vriendelikheid
Wanneer die Gees vrye toegang tot al die kamers van jou lewe het, dan verander al die verhoudings, waarin jy jouself bevind. Dan word jy vri
Stephan Joubert
Dec 13, 2024


God werk skitterend
Die wyse manne, van wie ons in Matteus 2 lees, se ster lei hulle tot in Jerusalem, maar dit is steeds nie genoeg om die beloofde Koning op
Stephan Joubert
Dec 12, 2024


Hoe lyk ‘n gesonde leierskapspan?
Leiers bou spanne. Dis wat leiers doen. ‘n Leier kan nie sonder ‘n span nie. Die span is wat leierskap laat werk. Maar niemand praat ooit oo
Roedolf Botha
Dec 11, 2024


Ses mense wat ons op Facebook teëkom
Prestasiehasies: Die prestasiehasies publiseer meestal hulle eie en hoogs talentvolle kinders se prestasies. Selfs foto’s van die sertifikat
Liezel Lüneburg
Dec 10, 2024


Ken jy daardie dieper verlange na die Here?
“Saudade” noem die Portugese dit. Dit verwys na daardie vae, maar nostalgiese verlange na iets of iemand anderkant die horison. “Saudade” wo
Stephan Joubert
Dec 9, 2024


Geduld
Dis seker nie verniet dat een van die minder gebruikte Engelse woorde vir geduld “long suffering” is nie. Wat ‘n sprekende woord – long suff
Stephan Joubert
Dec 6, 2024


Opspoortyd, feesviertyd
Twee musikale genieë, Fritz Kreisler en Sergei Rachmaninoff, moes op ’n keer saam in Carnegie Hall optree. Halfpad deur Beethoven se Kreutze
Stephan Joubert
Dec 5, 2024


Om vir iemand in die bres te tree – ‘n groot verantwoordelikheid
Om vir iemand in die bres te tree, beteken dus om iemand te verdedig of te ondersteun. Om selfs te verhinder dat die persoon aangeval of uit
Alet Gardner
Dec 4, 2024


Ons is méér as ons buie
Die baas is vandag in ’n slegte bui, so almal moet maar ligloop. So praat mense wanneer hulle die baas onder ’n donderwolk sien inkom (gewoo
Roedolf Botha
Dec 3, 2024


Daar hang nie ’n swaard bokant ons kop nie
Die legende van Demokles se swaard is stokoud. Cicero (106-43 v.C.) en baie ander skrywers het al hierna verwys. Dit vertel die verhaal van
Stephan Joubert
Dec 2, 2024


Vrede
‘n Wapenstilstand - dis vrede. Dalk, maar vrede is nie net die staking van vyandelikhede nie. Dis ‘n wapenstilstand van die hart ook! Wannee
Stephan Joubert
Nov 29, 2024


God is nie in die onderhandelingsbedryf nie
Op 2 Julie 1505 was Martin Luther na die Duitse stad Erfurt onderweg. Toe beland hy in ’n groot donderstorm. Hy het vir sy lewe gevrees. Daa
Stephan Joubert
Nov 28, 2024


Bont en Blink
Bont, blink en besig. Dit is weer daardie tyd van die jaar, wanneer die winkels oor Kersfees opgewonde is nog voordat die kerke daaroor...
Siegfried Louw
Nov 26, 2024
bottom of page
