top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


My hond
My gesin se goue labrador nader sy veertiende jaar. Cohen is by ons gebore en het die uitverkore een geword om by ons te bly. My kinders het hom help grootmaak. Ek moet nog iemand of iets ontmoet wat méér opgewonde oor ʼn bal kan wees. Wanneer die opwinding oor ʼn tuiskoms of ʼn bakkie kos of ʼn besoeker te groot raak, word alle aandag op ʼn bal uitgestort. As ek een van my kinders ʼn drukkie gee, gaan haal Cohen ook ʼn bal. Hy is blykbaar daarvan oortuig dat die bal hom onweerstaan
Siegfried Louw
Jun 10, 2025


Wat wil jy hê moet ek vir jou doen?
In Markus 10 lees ons hoe Jesus vir die Paasfees op pad na Jerusalem is. Naby Jerigo gaan die skare by ‘n blinde bedelaar, Bartimeus, verby. Toe dié hoor dat Jesus in die skare is, roep hy uit: “Jesus, Seun van Dawid, het U nie asseblief ‘n bietjie jammerte vir my oor nie?” (47b DB) Jesus roep hom nader en Bartimeus gooi sy baadjie eenkant toe, spring op en kom na Jesus toe. “Wat wil jy hê moet ek doen?” (51 DB|) is Jesus se vraag. “Ek wil asseblief graag sien, Meneer,” kom d
Elmarie van der Westhuizen
Jun 4, 2025


’n Onding genaamd "vryheid van spraak"
Die reg op vryheid van spraak is ’n konstitusionele reg, wat in menige internasionale dokument en instrument vervat is. Ons Grondwet maak ook vir die reg op vryheid van uitdrukking in die Handves van Regte voorsiening. Mense beroep hulle tot vervelens op dié reg. Hulle gebruik dit nie net nie, maar misbruik die vryheid en buit dit uit. Die wêreld, demokrasie en internet het dit moeiteloos gemaak om my opinie te lug en ander aan te vat wat van my mening verskil. Dit is belagli
Liezel Lüneburg
May 27, 2025


Hemelse lig in my lewe
‘n Paar dekades gelede kon ek, soos menige pasverloofde jong vrou, my verlustig in die talle klein liggies, wat die ring aan my vinger teen die oppervlaktes om my kon sprinkel. Die skoonheid van hierdie weerkaatste sonlig was vir my ‘n bewys van die wonder van sonlig, wat ek so maklik daagliks as vanselfsprekend aanvaar.
Alet Gardner
May 21, 2025


Saai vreugde en bemoediging met jou woorde
Benjamin West was die amptelike skilder vir koning George die derde van Engeland. Hy was onder meer bekend vir die historiese tonele, wat hy geskilder het. Toe hy klein was, het hy eendag verf geneem en ‘n prentjie van sy sussie begin verf. Sommer gou was dit ‘n groot gemors. Toe sy ma egter sy “skildery” sien, het sy hom gesoen en geprys. Later in sy lewe het hy gesê dat daardie soen van sy ma van hom ‘n skilder gemaak het. Een kompliment van sy ma het hom laat glo dat hy
Helena Smith
May 13, 2025


Vrygewig met die oorvloed wat ons gekry het
Gletsers is verantwoordelik vir ongeveer 95% van al die vars water, wat op aarde gestoor word. Geen wonder dat die gletsers in Switserland die watersilo’s van Europa genoem word nie. Hulle gaar die wintersneeu op en laat dit stadig gedurende die somer vry - dit voorsien water vir Europa se riviere en gewasse. Soos die oorvloedige sneeu in die somer smelt en dan kanale van lewegewende water word, het die vroeë kerk hierdie beginsel verstaan en dit met vreugde uitgeleef. Hulle
Elmarie van der Westhuizen
May 7, 2025


My woorde soet soos heuning
In April 1865 is Abraham Lincoln, die Amerikaanse president, by ‘n teateruitvoering vermoor. Van die persoonlike items, wat later in sy jas
Elmarie van der Westhuizen
Apr 23, 2025


Van Vis tot Kruis
Paasfees is duidelik naby aan ons. Selfs nog voordat ek paaseiers op die winkelrakke te siene gekry het, het ek varsgebakte paasbolletjies g
Siegfried Louw
Apr 15, 2025


Dubbele burgerskap
Brink en ek woon en werk reeds 25 jaar in Brittanje en het dan ook Britse burgerskap verkry. Ons was gelukkig in staat om ons Suid-Afrikaans
Alet Gardner
Apr 9, 2025


Gesalf deur die Heilige Gees – wat ons by Saul leer
Saul was ’n jaloerse, ongehoorsame koning, wat aan vervolgingswaan en angstigheid gely het. Hy was dwaas. Die skielike mag het direk na sy k
Liezel Lüneburg
Apr 1, 2025


Jy het ‘n skat in jou hand
Ek wens dis Vrydag! Ek is so moeg, ek kan nie wag vir die vakansie nie! Die goeie lewe sal begin, as ek net eers afgetree het! Só wens ons
Helena Smith
Mar 18, 2025


“What is in your well?”
Daar is ‘n gesegde: “What's in the well comes up in the bucket” en dit weerspieël wat in my hart aangaan. My gedagtes en emosies beland in
Elmarie van der Westhuizen
Mar 12, 2025


Toegerus om blydskap te gaan uitdeel
Arme Moses het gevoel dat hy voor ‘n kruispad te staan gekom het. Hy het gevoel (hy was eintlik vas oortuig daarvan) dat hy nie kans sien ni
Alet Gardner
Mar 5, 2025


The Baby Whisperer
David Deutschman, beter bekend as die “ICU Grandpa”, was ‘n vrywillige werker by die Children’s Healthcare of Atlanta hospitaal. Hy is een
Marietjie Joubert
Mar 4, 2025


My Vakansie
Hier is die eerste “My Lewe” van die jaar uit my pen. Ek voel so ʼn bietjie soos op skool, want my skryfstuk gaan oor my vakansie. Onthou jy
Siegfried Louw
Feb 18, 2025


Gee aan ander met Christus-vreugde en dankbaarheid
Elkeen van ons het iets om te gee, of dit nou tyd, talente of geld is. Dit waaroor ek beskik, is ‘n geskenk uit God se hand. “God het aan el
Elmarie van der Westhuizen
Feb 13, 2025


Blydskap wat oorvloei na ‘n wêreld daarbuite
Brink en ek het die voorreg gehad om ‘n paar vakansies in die Franse platteland te kon deurbring. Op pad tussen Laguépie en die plaashuis wa
Alet Gardner
Feb 6, 2025


Christus is sigbaar in romantiese liefde
Dit is geen geheim dat die liefde in Februrarie tot vervelens toe gekommersialiseer word nie. Die hele wêreld word rooi, pienk en goud gever
Liezel Lüneburg
Feb 4, 2025


Die blydskap, wat die Here gee, is ons krag
Die woord “vreugde” kom van die Griekse stamwoord “chara” en beteken “om buitengewoon bly te wees”. Dit is die blydskap, wat ons ervaar, wan
Elmarie van der Westhuizen
Jan 31, 2025


Nuwejaarsvoorneme Quitter!
Vandag is dit die 21ste Januarie. Die euforie van Kersfees en Nuwejaar is verby. Ons bruin lywe is besig om te taan en ons sukkel met die ge
Marietjie Joubert
Jan 21, 2025
bottom of page


