top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


My God, my God waarom?
Musiek is deel van die lewe en van die dood. Daarom sing ons ook by begrafnisse. Maar Jesus sing selfs terwyl Hy besig is om dood te gaan. Meer korrek, Hy kreun die woorde van Psalm 22 uit daar aan die kruis: “My God, my God, waarom het U my verlaat?” 'n Klaagpsalm weerklink daar by Golgota op die Seun van God se lippe, een van verlatenheid.
Stephan Joubert
Apr 2, 2020


Die digitale kerk
Kerkleiers is verward. Die vinnige verspreiding van die Koronavirus skep ‘n ekklesiologiese raaisel. Wat beteken dit om “kerk” te wees in ‘n tyd soos hierdie? Is dit werklik belangrik dat ons aanhou vergader te midde van die vrees en onsekerheid? As ons fisies aanhou vergader is ons vasberade of roekeloos?
Coen Slabber
Apr 1, 2020


Só kan ons connect
Mense maak grappies oor hoe man en vrou mekaar teen die mure gaan uitdryf in hierdie tyd. Videos word rondgestuur oor verveelde gesinne wat nie weet wat om met hulleself aan te vang nie. Hierdie humor is natuurlik nodig en ons almal het nodig om te kan lag vir onsself.
Roedolf Botha
Mar 31, 2020


Jy is nie niks as jy niks doen nie
In Engels praat ons van mense as “human beings.” Eintlik is dit nie heeltemal reg nie, want baie van ons is “human doings.” Ons vind ons identiteit in dit wat ons doen. Ons is en word dit waarmee ons besig is. Wanneer ons in hierdie slagyster trap, dan moet ons al hoe meer doen, en dit ook al hoe beter doen, om ons eie waarde te behou. Dan dink ons dat ons eintlik net waarde het vir ander mense solank as wat ons presteer. Die slim ouens noem dit die “performance acceptance tr
Stephan Joubert
Mar 30, 2020


COVID-19: Jesus Christus het ook angs gevoel
Vanoggend voel my arms lam. My brein kan nie lekker dink nie en dit voel of ek nie diep kan asem haal nie. En ek besef dat dit angs is wat
Liezel Lüneburg
Mar 27, 2020


Hoor God
Om God in jou eie taal te hoor, is om nuwe taal te hoor. Nee, God praat nie maar net in ons bestaande tale nie. Hy gee terselfdertyd ook ‘n
Stephan Joubert
Mar 27, 2020


Hoor God
Om God in jou eie taal te hoor, is om nuwe taal te hoor. Nee, God praat nie maar net in ons bestaande tale nie. Hy gee terselfdertyd ook ‘n
Stephan Joubert
Mar 27, 2020


Jesus loop die genade-loop
Jesus se aankoms hier tussen ons was geen sagte landing nie. Met ’n voerbak as eerste bed en herders as eerste besoekers was dit van die beg
Stephan Joubert
Mar 26, 2020


Hoe lyk jou voetspore?
Op sy oupa se begrafnis se 'n kleinseun: "My oupa het nie modderspore gelaat nie..." Ek voel dadelik skaam en die aan die tye waar ek modderspore agtergelaat het.
Helena Smith
Mar 24, 2020


Terwyl ons weer leer hande was, leer ons nuwe dinge oor ons geloof
Wie weet, dalk bring hierdie nuwe tyd ons almal ’n paar treë nader aan die essensie van geloof soos wat die Nuwe-Testamentiese Christene dit
Stephan Joubert
Mar 23, 2020


Almal word vol
Die Gees is nie vir enkelinge bedoel nie, maar vir almal. Die Gees verdeel nie, maar verenig. Hy onderskei nie tussen Christene nie. Nee, as Hy kom, kom Hy oor almal. Elkeen wat Jesus ken, is 24/7 binne sy visier. Ons almal is sy witbroodjies. Die Gees werk nie net in “groot” Christene nie. Sedert Pinksterdag is ons almal sy permanente woonplek en werkplek. Nou het die Gees gekom om te bly en om ons almal tot ‘n nuwe span saam te snoer.
Stephan Joubert
Mar 20, 2020


Almal word vol
Die Gees is nie vir enkelinge bedoel nie, maar vir almal. Die Gees verdeel nie, maar verenig. Hy onderskei nie tussen Christene nie
Stephan Joubert
Mar 20, 2020


Moenie van geluk ’n bewegende teiken maak nie
C.K. Chesterton het gesê daar is net twee maniere om genoeg te hê:
a. jy moet nog meer dinge op jou naam kry,
b. jy moet minder nodig hê.
Stephan Joubert
Mar 19, 2020


Leierskap en vrees
Ek glo nie daar bestaan iets soos ‘n vreeslose leier nie. Eintlik weet ons almal dit maar niemand wil dit hardop sê of erken nie. In twee ve
Roedolf Botha en Ivor Swartz
Mar 18, 2020


Só moet ons praat met mekaar
Ek het nou die dag die mees inspirerende les geleer by een van die jongmense in ons gemeente. Ek vermoed hy is so negentien of twintig jaar
Roedolf Botha
Mar 17, 2020
bottom of page
