top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Ek weier om ’n dreigement te wees
“Ons moet opstaan vir die Waarheid,” sê iemand vir my. “Ek doen dit al van vroegdag af,” antwoord ek. Ek is ook nie deel van daardie praatko
Stephan Joubert
Nov 18, 2019


Tuinbewoner
Ons leef vandag in die era van die Heilige Gees. Ons tel onder die gelukkiges wat die groot impak van sy krag in ons lewens kan ervaar....
Stephan Joubert
Nov 15, 2019


Jy bou nie jou lewe in ‘n fabriek nie
Jou eie lewe is nie iets wat jy eers haarfyn op ‘n tekenbord ontwerp, en dan bou jy dit klinies van hierdie plan af nie. Jou lewe gebeur in
Stephan Joubert
Nov 14, 2019
![Alleen en al-een wat verskil by hoop se begrafnis [audio]](https://static.wixstatic.com/media/d6fab7_f9f83df659cc4dbfb88906045706360f~mv2_d_6000_4000_s_4_2.jpg/v1/fill/w_443,h_250,fp_0.50_0.50,q_30,blur_30,enc_avif,quality_auto/d6fab7_f9f83df659cc4dbfb88906045706360f~mv2_d_6000_4000_s_4_2.webp)
![Alleen en al-een wat verskil by hoop se begrafnis [audio]](https://static.wixstatic.com/media/d6fab7_f9f83df659cc4dbfb88906045706360f~mv2_d_6000_4000_s_4_2.jpg/v1/fill/w_310,h_175,fp_0.50_0.50,q_90,enc_avif,quality_auto/d6fab7_f9f83df659cc4dbfb88906045706360f~mv2_d_6000_4000_s_4_2.webp)
Alleen en al-een wat verskil by hoop se begrafnis [audio]
Stephan Joubert het op die 3de November 2019 gepreek by Moreletapark gemeente.
Stephan Joubert
Nov 13, 2019


Om gesíén te word
Om werklik deur mense raakgesien te word is ‘n wonderlike ding. Dink aan die manier wat die Zoeloes mekaar groet: Sawubona – ek sien jou! Er
Roedolf Botha
Nov 12, 2019


Doen die regte ding, vandag nog
Geleenthede kom en geleenthede gaan; ook op die Here se terrein. “A window of opportunity” noem die Engelse dit. Ons het regtig nie die “luu
Stephan Joubert
Nov 11, 2019
![Hoe om ryk te wees? [audio]](https://static.wixstatic.com/media/d6fab7_c87f1a8076694af1b0aa6a2901a544c3~mv2_d_6016_4016_s_4_2.jpg/v1/fill/w_443,h_250,fp_0.50_0.50,q_30,blur_30,enc_avif,quality_auto/d6fab7_c87f1a8076694af1b0aa6a2901a544c3~mv2_d_6016_4016_s_4_2.webp)
![Hoe om ryk te wees? [audio]](https://static.wixstatic.com/media/d6fab7_c87f1a8076694af1b0aa6a2901a544c3~mv2_d_6016_4016_s_4_2.jpg/v1/fill/w_310,h_175,fp_0.50_0.50,q_90,enc_avif,quality_auto/d6fab7_c87f1a8076694af1b0aa6a2901a544c3~mv2_d_6016_4016_s_4_2.webp)
Hoe om ryk te wees? [audio]
Roedolf Botha het die 17de Februarie 2019 gepreek by NG Oosterlig.
Roedolf Botha
Nov 9, 2019


Die werksterrein van die Heilige Gees
Die Gees het ’n eie werksterrein. In ‘n neutedop saamgevat, sou ons kon sê dat God die Vader die Skepper en Instandhouer van sy skepping is.
Stephan Joubert
Nov 8, 2019


Maak vrede. Wees gelukkig
Om agter geluk aan te trek asof dit ’n idilliese aardse bestemming is, of om geluk te probeer koop asof daar ’n spesifieke geldwaarde aan bl
Stephan Joubert
Nov 7, 2019


Ambisie
Ambisie is volgens die woordeboek ‘n sterk begeerte om iets te doen of te bereik. Hierdie begeerte kan egter baie maklik in ‘n obsessie...
Alet Gardner
Nov 6, 2019


Keurigheid
Lees Efesiers 4:29 In George Barna se navorsing lees ek dat Amerikaanse tieners 80-98 vloekwoorde op ‘n dag gebruik. Ek beweeg baie tussen t
Marietjie Joubert
Nov 5, 2019


Jesus het ons nie gekies op grond van ons goeie CV nie
Wenners maak saak. Eersteplekke tel die meeste. Kyk maar na die afgelope naweek se rugby
Stephan Joubert
Nov 4, 2019


Vryheid
Wat ‘n intreepreek het Jesus nie daar in sy tuisdorp, Nasaret, gelewer nie. Hy het daar in hulle midde die einste woorde van Jesaja laat waa
Stephan Joubert
Nov 1, 2019


So lyk geluk wat langer as drie maande lank bly
Gordon Hinckley sê: “the most miserable people I know are those who are obsessed with themselves; the happiest people I know are those who l
Stephan Joubert
Oct 31, 2019
![Hemelse dankbaarheid [audio]](https://static.wixstatic.com/media/d6fab7_f504536ba07441a8a9d2dd293496cf43~mv2_d_6016_4016_s_4_2.jpg/v1/fill/w_443,h_250,fp_0.50_0.50,q_30,blur_30,enc_avif,quality_auto/d6fab7_f504536ba07441a8a9d2dd293496cf43~mv2_d_6016_4016_s_4_2.webp)
![Hemelse dankbaarheid [audio]](https://static.wixstatic.com/media/d6fab7_f504536ba07441a8a9d2dd293496cf43~mv2_d_6016_4016_s_4_2.jpg/v1/fill/w_310,h_175,fp_0.50_0.50,q_90,enc_avif,quality_auto/d6fab7_f504536ba07441a8a9d2dd293496cf43~mv2_d_6016_4016_s_4_2.webp)
Hemelse dankbaarheid [audio]
Stephan Joubert het die 27ste Oktober 2019 gepreek by Kerksondermure.
Stephan Joubert
Oct 30, 2019
bottom of page
