top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Liefde – ‘n toevlug
Sanctuary: a place of refuge, safety and rest; a place where you can feel at peace, the holiest part of a temple/church. Ek het jare...
Alet Gardner
Mar 11, 2020


Wat steel jou vreugde?
“Weet jy wat steel nou rêrig my joy deesdae?”, hoor ek die een vrou vra vir haar vriendin so in die middel van hulle gesprek. Sy trek daai r
Ivor Swartz
Mar 10, 2020


Hoeveel keer moet ek vir die Here askies sê voordat dit tel?
“Daar is nog onbelyde sondes in jou lewe.”“Jy moet jou sondes by die naam bely, anders help dit nie.”“Jy pleit nie die bloed van Jesus genoe
Stephan Joubert
Mar 9, 2020


Pinksterdag!
Pinkster is die Joodse oesfees. Min het die Christene daardie oggend in Jerusalem gedink die oes op daardie dag sou ‘n hemelse een wees. Wan
Stephan Joubert
Mar 6, 2020


Wanneer God herders afdank…
God was niks beïndruk met die godsdienstige leiers van Israel nie. In Esegiël 34 vertel Hy dat Hy kwaad is vir sy herders omdat hulle geduri
Stephan Joubert
Mar 5, 2020


Jesus se radikale leierskap
Om mense te lei soos Jesus hulle gelei het is ingewikkeld, vereis wysheid en onderskeidingsvermoë. As ons na Jesus se leierskap kyk en ons vergelyk dit met ons Westerse model van kerkwees (groter, beter, meer, vinniger) sien ons radikale verskille.
Coen Slabber
Mar 4, 2020


Ander se skoene
Meeste mense aanvaar dat dit goed en volwasse is om jouself in iemand anders se skoene te kan plaas. Jakobus sê tog (1:19): My liewe broers,
Roedolf Botha
Mar 3, 2020


Daar’s nie ‘n ‘Reg van Toegang Voorbehou’ bordjie by die kerk nie
“Ek gaan nie kerk toe nie, want daar is te veel skynheilige mense,” sê iemand vir ’n leraarvriend. “Jy is reg, maar hulle is ook welkom by e
Stephan Joubert
Mar 2, 2020
![Wat is die regte lewe? [audio]](https://static.wixstatic.com/media/d6fab7_9e60eb4c3aa54b1e949b877927dcbe4e~mv2.jpg/v1/fill/w_443,h_250,fp_0.50_0.50,q_30,blur_30,enc_avif,quality_auto/d6fab7_9e60eb4c3aa54b1e949b877927dcbe4e~mv2.webp)
![Wat is die regte lewe? [audio]](https://static.wixstatic.com/media/d6fab7_9e60eb4c3aa54b1e949b877927dcbe4e~mv2.jpg/v1/fill/w_310,h_175,fp_0.50_0.50,q_90,enc_avif,quality_auto/d6fab7_9e60eb4c3aa54b1e949b877927dcbe4e~mv2.webp)
Wat is die regte lewe? [audio]
Stephan Joubert het die 16de Februarie 2020 gepreek by Kerksondermure oor hoe die regte lewe lyk volgens Filippense 4.
Stephan Joubert
Feb 29, 2020


Nie statiese geboue nie
Die Gees bly gelukkig nie in statiese geboue nie. Kerkgeboue is maar net doodgewone strukture van sement en steen. God bly nie in sulke geboue agter as sy lewende huise dit verlaat nie. Allermins. Hy is saam onderweg met sy lewende kerk, elke dag! Hierdie voorreg om ’n lewende tempel van God te mag wees, is eksklusief aan die Heilige Gees se nuwe werk in ons lewe te danke. Jesus en die Gees se koms het geboue as heilige ruimtes oorbodig verklaar. Nou is kerkgeboue hoogstens b
Stephan Joubert
Feb 28, 2020


Genade hou aan vergeef
Petrus dink hy vat godsdiens na nuwe plekke toe daar in in Matteus 18. Hy stel naamlik voor om die vergifnis-limiet vanaf drie keer na sewe
Stephan Joubert
Feb 27, 2020


“Decluttering” emosioneel en spiritueel
“Elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd: 6 'n tyd om aan te skaf, 'n tyd om te laat wegraak, 'n tyd om te...
Elmarie van der Westhuizen
Feb 26, 2020


Alweer BEURTKRAG!
Besighede verloor besigheid. Industrieë word lam gelê. Yskaste en ander elektroniese toerusting pak op en geen elektriese apparate werk nie
Liezel Lüneburg
Feb 26, 2020


Die Here is by jou
Ek het al so baie beleef dat mense in ‘n tyd wat hulle swaarkry, baie vrae het of vra. Hoe meer antwoorde hulle kry, hoe meer
Marietjie Joubert
Feb 25, 2020


Nuusmakers versus meningsvormers - kies jou kant!
Jare gelede het die redakteur van een koerant vir my gesê hy dink nie juis aan die kerk as meningsvormers nie. Hulle is egter nuuswaardig wa
Stephan Joubert
Feb 24, 2020
bottom of page
