top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Drie Honde
By die swart traliehek gewaar ek die hond, wat so wild en wakker vir my blaf. Die Jack Russell staan op sy agterpote en gluur my aan. Sy een
Siegfried Louw
May 2, 2023


Om “onderweldig” te wees
“Oorweldig” is ’n mooi Afrikaanse woord. Dit sê jy is só beïndruk met iets of iemand dat jy nie genoeg woorde het om jou goeie emosies te beskryf nie. In Engels sê mense graag hulle is “overwhelmed”, maar partykeer is ons ook “underwhelmed”. Ek dink nie daar is ’n gepaste Afrikaanse woord hiervoor nie - kom ons skep sommer een: “onderweldig!” Mense wat “onderweldig” is, is net mooi glad nie beïndruk met enigiets of enigiemand nie. “Onderweldigheid” tref mense soms ook in die
Stephan Joubert
May 1, 2023


Vry, uiteindelik!
Nuwe wette geld nou sedert die Gees se koms. Die wet, wat sonde en dood gebring het, waarna Paulus in Romeine 7 verwys, se dae is getel. Daa
Stephan Joubert
Apr 28, 2023


Hoe hoër die goor emosies, hoe laer die IK
Ons dink nie helder en logies as ons baie kwaad is nie. Dan sê ons gewoonlik dinge waaroor ons na die tydspyt is. Ons dink ook nie helder of logies as ons bang is nie. Dan wil ons eintlik net daardie Trippel-V ding doen: vries, veg of vlug. Ons is fisiologies bedraad dat sulke negatiewe veg-, vries- of vlugemosies ons denke afsny. Wyse gedagtes en goor emosies kan nie gelyktydig binne ons gebeur nie. Anders gesê: hoe hoër die negatiewe emosies in onsself, hoe laer die IK. Of
Stephan Joubert
Apr 27, 2023


Hoe kan ek ander liefhê?
Gemeentes moet hulle lidmate leer om mekaar lief te hê. Jesus is die beste rolmodel oor hoe om ander lief te hê. Daarom het Hy vir ons ‘n nuwe opdrag gegee om ons naaste lief te hê (Johannes 13:34). Wat kan ons by Jesus leer oor hoe om ander lief te hê?
Coen Slabber
Apr 26, 2023


Benodig: Spartaanse Christenskap
Onlangs in Griekeland het ons naby Thermopylae gekom, waar daar ‘n groot standbeeld ter ere van die antieke Spartaanse koning, Leonidas...
Roedolf Botha
Apr 25, 2023


Ons kry heel eerste ’n kruis om te dra
In die tyd van die Nuwe Testament het gelowiges geweet dit is nie ’n ligtelike keuse om Jesus te volg nie. Om Hom te dien het hoë risiko’s ingehou. Mense het geweet Jesus bring ’n swaard van skeiding tussen hulle en hul eie familielede, soos wat Hy sê in Matteus 10. Al was dit nogtans ’n lewensgevaarlike keuse om Hom na te volg, het Jesus nooit Sy oproep aangepas of versag volgens mense se persoonlike omstandighede nie. In Lukas 14 volg Jesus ’n ander roete. Hier sê ons moet
Stephan Joubert
Apr 24, 2023


Die oordeel is af
Wat ‘n fenomenale God dien ons nie! Tog het Hy gekies om Hom nie as ‘n komplekse God van wetenskaplike teorieë, syfers, dogmas of intellektu
Stephan Joubert
Apr 21, 2023


Kan God iets anders sê as wat Hy in die Bybel sê?
God word gedurig buite konteks aangehaal. Sommige mense dink niks daarvan om sekere frases of verse in die Bybel uit hulle oorspronklike konteks te verwyder en om dit dan te hergebruik, soos wat dit hulleself pasnie. Toe ek dit onlangs gewaag het om vir iemand te sê hy haal God uit verband aan, was sy antwoord dat die Gees hom gelei het om daardie teks só te verstaan. Toe ek waag om van hom te verskil, was ek skielik onwelkom op sy “geestelike” speelveld. Die feit is dat God
Stephan Joubert
Apr 20, 2023


Onderskei tussen soorte leiers
Een van ‘n leier se belangrikste take is om ander leiers te identifiseer, te bemagtig en te ontwikkel. Deur die jare beleef ek egter voortdurend ‘n frustrasie, wanneer mense praat oor leierskap en die ontwikkeling van leiers - dit is dat mense praat asof daar geen onderskeid is tussen soorte leiers nie. Leiers is nie almal dieselfde nie. Die soort leier, wat saam met jou werk, gaan bepaal watter soort leiding hy van jou af gaan nodig hê. In die tagtigerjare al het Bennis en N
Roedolf Botha
Apr 19, 2023


Geloof Hoop en Liefde
Geloof is die vaste wete en vertroue dat Jesus deel is van die Drie-eenheid; dat Hy gesterf het vir ons sondes en dat Hy na die hemel opgeva
Marietjie Joubert
Apr 18, 2023


OHIO jou geloof
As ek ’n e-pos oopmaak, beantwoord ek dit daar en dan. As ek beloof het om iets vir iemand te doen, probeer ek dit dadelik doen. Ook probeer ek om enige besluite, wat ek saam met ander mense geneem het, dadelik deur te voer. Anders karring ek maar net weer aan van gesprek tot gesprek, van plek tot plek. Te veel kere in my lewe het ek al kerklike vergaderings, gesprekke en mense, wat die mooiste besluite neem, beleef, maar dan syfer dit leweloos weg in die sand. Almal beplan e
Stephan Joubert
Apr 17, 2023


Onvoorwaardelik
Het jy al van Frank Laubach (1884-1970) gehoor? Hierdie sendingreus se aanvanklike werk onder die Moros in die Filippyne was ‘n groot misluk
Stephan Joubert
Apr 14, 2023


Hoe duur kos jy die wêreld?
Iemand bereken ’n ruk gelede dat elke Instagram-plasing van die sokkerster, Christiano Ronaldo, ongeveer dieselfde hoeveelheid krag gebruik as 10 huishoudings in Brittanje. Elke plasing van Ronaldo gemik op sy sowat 250 miljoen volgelinge genereer sowat 36 megawatt uur se krag. Praat van supersterre met ’n supergevolg, wat ook supergevolge op die omgewing het … of so-iets!
Stephan Joubert
Apr 13, 2023


Waar is God in die storm
“Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde.” (Ps 46:11 AFR83) In sy boek, Survive the Savage Sea, vertel...
Elmarie van der Westhuizen
Apr 12, 2023
bottom of page
