top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Jou kop is tans onder konstruksie van die Here
Was jy al ooit in ’n kerkdiens, waar jy uitgedaag is om jou kop en jou denke vir God te gee? Jou hart … ja, dít moet jy gedurig vir die Here
Stephan Joubert
Aug 21, 2023


Bekommernis - so maak mens
Moenie dat bekommernis jou lewe bederf nie. Kry dit dadelik uit jou lewe uit. Nee, nie later nie, sommer nou dadelik! Bekommernis is ‘n gelo
Stephan Joubert
Aug 18, 2023


God werk nie regtig op geheimsinnige maniere nie
Dit het ’n gewilde uitdrukking geword om te sê God werk op ’n geheimsinnige manier. Ek wonder hoekom? Vir seker is Sy werke nie ten volle vi
Stephan Joubert
Aug 17, 2023


Rus en vrede
Kleintyd, in ‘n groot huisgesin, het ek die grootmense dikwels gehoor praat van ‘n behoefte aan rus en vrede. Dis natuurlik eers as ‘n volwa
Alet Gardner
Aug 16, 2023


“Leef jou droom” kan slegte advies wees
Hoe kies ‘n mens die soort lewe, wat jy graag wil leef? ‘n Mens hoor hierdie advies die hele tyd: Leef jou droom, volg jou hart, besluit vir
Roedolf Botha
Aug 15, 2023


Geniet die Here se spesiale geskenk aan jou
Dit is nie net klein kindertjies wie se breins ontwikkel, terwyl volwassenes se brein kant en klaar gevorm is nie. Sulke beskouings word van
Stephan Joubert
Aug 14, 2023


Dans reg
Ek lees iewers die verhaaltjie van ‘n jong seun, wat op ‘n keer saam met ander ‘n tradisionele reëndans uitgevoer het, maar sonder sukses. T
Stephan Joubert
Aug 11, 2023


God se karakter bepaal God se planne, nie andersom nie
Selfs al kan God alles doen, soos wat Jesus in Matteus 19:26 sê, kies Hy om nie alles te doen nie. Hy weier byvoorbeeld om leuens te vertel.
Stephan Joubert
Aug 10, 2023


Leiers skep vertroue
Patrick Lencioni het al baie gesê dat goeie verhoudings in ‘n groep of maatskappy nooit sal seëvier sonder hoë vlakke van onderlinge vertrou
Roedolf Botha
Aug 9, 2023


Die liefde
Wanneer ek hierdie gedeelte in die Bybel lees, besef ek net hoe belangrik verhoudings vir ‘n gelowige mens moet wees. As ek na vandag se sam
Marietjie Joubert
Aug 8, 2023


Vermy geestelike beurtkrag
Jou kop is eksklusief. Daar’s net een weergawe van jou kop op die ganse planeet en dis hierdie einste een wat jy het. Dis sakpas en spesiaal
Stephan Joubert
Aug 7, 2023


Hoe val jy as jy die slag ver val?
Sukses, voorspoed, oorwinning … dis terme wat ons goed ken. In die skool het ons geleer dat die kinders met al die A-simbole die eintlike we
Stephan Joubert
Aug 4, 2023


So, wie is my naaste?
“Wie is my naaste?” Wie van ons ken nie hierdie vraag nie. Dit word in Lukas 10 deur ’n skrifgeleerde aan Jesus gevra . Toe antwoord Jesus h
Stephan Joubert
Aug 3, 2023


Is Jesus regtig my eerste liefde?
Vijay Menon het as bekeerde Hindu ontdek wat dit is om Jesus lief te hê, régtig lief te hê. In sy, Growing as a Disciple of Jesus Christ, ve
Elmarie van der Westhuizen
Aug 2, 2023


John Wick en Winston
Die John Wick-fliekreeks blyk nogal kontroversieel in baie kringe te wees. Dis te verstane, want dis ‘n genre, wat nogal gewelddadig is binn
Roedolf Botha
Aug 1, 2023
bottom of page
