top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Jesus maak my inmengerig … op die regte manier!
'n Klomp rowers wou een nag 'n klooster beroof. Hulle het verneem dat die plaaslike priester gereeld in sy preke na al die kerk se skatte verwys het. Nou wou hulle dit kom steel. Die priester het dadelik ingewillig en die rowers na 'n vertrek onder die kerkgebou geneem. Toe hulle daar instap, sien hulle ’n klomp arm mense, wat die aand daar oorgeslaap het. "Hier is die kerk se ware skatte," sê die priester toe vir die verbaasde rowers. "Om hulle te versorg, is om Christus sel
Stephan Joubert
Jul 31, 2023


Jy oes wat jy plant
Ja, dis waar, die Gees verander ons dag vir dag. Dít waarborg Hy in 2 Korintiërs 3. Ons het dit skriftelik op die hoogste gesag in die Bybel
Stephan Joubert
Jul 28, 2023


Is jy in lewensgevaar?
Tom Sine vertel in een boek van ’n gesprek, wat hy met ’n kerleier in die Ooste gehad het. Dit was nadat hy tydens ’n konferensie die aanwesiges teen die gevare van “consumerism”, wat orals kop uitsteek gewaarskuhet. Toe kom vermaan hierdie Egiptiese kerkleier hom na die tyd oor sy “uitgediende” idees. Volgens hierdie man verbind jonger Arabiese Christene hul geloof met materiële sukses. “It means that their children can buy Barbie dolls and they can drive luxury German vehic
Stephan Joubert
Jul 27, 2023


Maak tyd vir stilte in ‘n besige, raserige wêreld
Op ‘n yskoue wintersoggend voor ek moet opstaan vir werk, dink ek aan baie verskonings om ‘n bietjie later in my warm bed te lê. Dan bestee
Helena Smith
Jul 25, 2023


My “dayjob” is nie my identiteit nie - Jesus is!
Daar bestaan nie iets soos dissipelskap na-ure nie. Of dieetdissipelskap vir liggewig gelowiges nie. In Lukas 17:7-10 leer Jesus dat ons, wat Hom ken as Heer en Verlosser, Sy voltydse knegte en kelners is. Die hemel se servet pas nou oor ons arms as Jesus se kelners en nie meer rondom ons nek nie. Ons voltydse missie is nou om Jesus te volg tussen al Sy gunsteling mense: stukkendes, vergetenes, verlorenes, arrogantes en kie. Ons loop hulle orals raak: in toue by die bank, ron
Stephan Joubert
Jul 24, 2023


Vandag is beter as gister
Die Heilige Gees waarborg dat Hy aanhoudend op nuwe maniere in ons lewe sal werk. Elke dag sal beter as die vorige een wees. Gister het ons
Stephan Joubert
Jul 21, 2023


Sê dankie vir elke nuwe paar skoene
Ek het myself uitasem geskrik, toe ek iewers ‘n grênd kar sien met nommerplate, wat uitroep: “ Blessed .” Wat moet arm gelowiges dink,...
Stephan Joubert
Jul 20, 2023


Om lief te hê - Die eerste én tweede gebod
Met ’n onlangse kuier by ons kinders het Brink, soos wat dit ‘n oupa betaam, op die geel gemakstoel aan die slaap geraak, terwyl die...
Alet Gardner
Jul 19, 2023


Geheimsinnige Moordstories of Jesus-lewe
Een soort fliek, wat ek en my vrou baie graag saam kyk, is die sogenaamde murder mysteries. Ons is al deur ‘n paar Britse reekse genaamd...
Roedolf Botha
Jul 18, 2023


Moenie ’n geestelike dreigement wees nie
Jare lank wou ek graag nuwe dinge vir God doen. By elke kerkdiens het ek “alles op die altaar” geplaas. Ek het myself moedeloos op groot deurbrake gewag. Tussendeur het ek my ore uitgeleen aan almal, wat my gedreig het dat een of ander herlewing nog op pad is. Elke keer wanneer ek met al hierdie godsdienstige gewaggery ongeduldig geraak het, is ek daaraan herinner dat deurbrake op pad is. Maar dit was altyd net toekomstaal. Amper nooit het enigiemand in die teenwoordige tyd,
Stephan Joubert
Jul 17, 2023


Heerlikheid groei
Dit is verstommend dat God se heerlikheid in ons lewens nie ‘n statiese toestand is nie. Die Here red ons nie net en laat staan ons dan net
Stephan Joubert
Jul 14, 2023


Om op God se adreslys te wees, is om op sy feeslys te wees
Jesus is God se Een-Man-soekgeselskap hier op aarde. Hy is dag en nag op die hakke van sy Vader se verlore eiendom, wat in die wind en die weer van sonde rondlê. Hy is ook op die hakke van al God se kinders,wat op slegte afdraaipaaie uithang. Wanneer Jesus dus ons naam en adres het, moet ons weet: ons kan hardloop, maar nooit weghardloop nie. Ons kan vlug, maar nooit wegvlug nie. Ons kan in ons eie oortredings rondkruip, maar nooit kan ons vir Jesus wegkruip nie.
Stephan Joubert
Jul 13, 2023


Hoe om ‘n rebelse leier te wees
Is ‘n Christen-leier veronderstel om rebels te wees? Sekerlik nee en ja. Indien ‘n mens met rebels bedoel dat ‘n mens se leierskap in opstand teen God kom, of dat jy bloot soos ‘n renoster in ‘n sitkamer alles breek nes jy voel, of dat jy bo-oor mense loop en lyke agterlaat, of dat jy stroom-op loop bloot omdat jy pyn en seer verdra sonder om die Here se genesing in te nooi, dan is die antwoord op die vraag natuurlik nee.
Roedolf Botha
Jul 12, 2023


Liefdelose woorde maak 'n oorverdowende geraas
Simbale van verskillende groottes (daar is meer as tien soorte) speel ʼn belangrike rol in ʼn simfonie-uitvoering, veral om “groot oomblikke”
Liezel Lüneburg
Jul 11, 2023


God het geen kwotastelsel in plek nie
Jesus is God se Een-Man-soekgeselskap hier op aarde. Hy is dag en nag op die hakke van sy Vader se verlore eiendom, wat in die wind en die weer van sonde rondlê. Hy is ook op die hakke van al God se kinders,wat op slegte afdraaipaaie uithang. Wanneer Jesus dus ons naam en adres het, moet ons weet: ons kan hardloop, maar nooit weghardloop nie. Ons kan vlug, maar nooit wegvlug nie. Ons kan in ons eie oortredings rondkruip, maar nooit kan ons vir Jesus wegkruip nie.
Stephan Joubert
Jul 10, 2023
bottom of page
