top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Bitterheid
Genesis 4 vertel die bekende verhaal van Kain se woede en bitterheid, wat uitloop op die moord van sy broer, Abel. Kain was kwaad en bedruk,
Elmarie van der Westhuizen
Sep 13, 2023


Wat pas is eerlikheid
Gun my nog een geestelike waarde uit 'n Jane Austin-verhaal. Wat min mense weet, is dat Jane Austin 'n Christen was en 'n aktiewe navolger v
Roedolf Botha
Sep 12, 2023


Ons onkunde oor God is dalk ons blinde kol
Wanneer die woord “sonde” opduik, dink mense gewoonlik aan morele oortredings. Immoraliteit, diefstal, dronkenskap en sulke dinge is dadelik
Stephan Joubert
Sep 11, 2023


Soek verder!
Wat moet jy doen as jy die dag jou werk verloor? Of as jy die hoeveelste slagoffer van nog ‘n misdaad is? Dan help goedkoop praatjies nie. O
Stephan Joubert
Sep 8, 2023


Rowwe diamante kan ook hulle diamantstatus verbeur
Soms word daar na sekere mense as rowwe diamante verwys. Sulke rowwe diamante het goeie harte, maar hulle kort blykbaar nog ’n bietjie fines
Stephan Joubert
Sep 7, 2023


Die simboliek van wit klere
My liefde vir wit klere was op ‘n stadium so opvallend dat meer as een kennis opmerkings daaroor gemaak het. Hierdie voorkeur vir wit klere
Alet Gardner
Sep 6, 2023


Wat maak jou gelukkig?
Wat maak jou gelukkig? Ek het nie die vaagste benul nie. Smaak verskil. Ek weet wel wat mý hart met die warm gevoelens van geluk en tevreden
Liezel Lüneburg
Sep 5, 2023


Dink reg, anders is jy weg
Jy hoef regtig nie Einstein se brein te hê om te weet hierdie jaar is uitdagend nie. Om steeds koersvas te volhard hier in Septembermaand, b
Stephan Joubert
Sep 4, 2023


Oog op die regte Pad, asseblief!
Gister het ons stilgestaan by belangrike riglyne vanuit Psalm 37 om kommer uit ons harte te weer. Die rede is voor die hand liggend: bekomme
Stephan Joubert
Sep 1, 2023


Wees beroemd op die regte manier … vir altyd
Ek onthou die slagspreuk van ’n plaaslike koeldrank in Nieu-Seeland, wat ek jare gelede daar raakgelees het. Hulle leuse was: “World Famous
Stephan Joubert
Aug 31, 2023


Nice is nie dieselfde as goed nie
Die samelewing vandag sal soveel kan leer uit sommige van die ou klassieke skrywers in die geskiedenis. Een outeur, wat so ryk is aan intell
Roedolf Botha
Aug 29, 2023


’n Kopbekering verander jou hele lewe
Die lewe gebeur noord van jou hart. Daarom dat jou kop ook tot bekering moet kom, soos wat ons verlede week vir mekaar gesê het. Omdat so ’n
Stephan Joubert
Aug 28, 2023


Geloof en bekommernis is nie vriende nie
Bekommernis is ‘n geloofdief. Dit blus die kragtige werking van die Heilige Gees al te gou uit. Psalm 37 bied ‘n paar belangrike beginsels o
Stephan Joubert
Aug 25, 2023


God haal nooit jou foto uit Sy beursie nie
Ek onthou my liewe skoonma se beursie was altyd vol foto’s van haar kleinkinders. Na haar dood het ons weer hierop afgekom. Dit het my herin
Stephan Joubert
Aug 24, 2023
bottom of page


