top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Om jouself te gee
Markus 12:41 - 44 vertel van ’n weduwee, wat twee klein muntstukkies in die tempel se skatkis gegooi het. Hierdie muntstukke se waarde was g
Stephan Joubert
Oct 5, 2023


Geseënd is die vredemakers
In 1976 is die Nobelprys vir Vrede aan Betty Williams en Mairead Corrigan toegeken vir hul aandeel aan die beëindiging van die geweld in Noo
Elmarie van der Westhuizen
Oct 4, 2023


Het jy my lief?
Tydens ‘n onlangse reis na Israel is ek opnuut gekonfronteer met die woorde van Jesus aan Petrus: “Simon, seun van Jona, het jy My waarlik l
Marietjie Joubert
Oct 3, 2023


Om stil te bly vir die Waarheid, of nie
Spreuke 26:4 sê jy moenie ’n dwaas antwoord op dieselfde dwase manier, as hoe hy met jou praat nie. Dan is die grap op jou. Maar vers 5 sê d
Stephan Joubert
Oct 2, 2023


Christelike narre
Een van my gunsteling skrywers, Henri Nouwen, vertel dat hy op ‘n keer vyf maande in Rome gebly het. Wat hom na die tyd van dié stad bygebly
Stephan Joubert
Sep 29, 2023


Geweeg en swaar genoeg bevind
“Geweeg, geweeg en te lig bevind.” So klink die woorde, wat daar in Daniël 5 teen die muur verskyn om koning Belsasar se regering op te som.
Stephan Joubert
Sep 28, 2023


Terminator en die regte siening van ons spesie
Daar is een toneel in die destydse fliek, Terminator 2: Judgment Day, wat die aanvanklike omstandighede van die mens baie oortuigend aandui.
Roedolf Botha
Sep 26, 2023


Jesus nooi ons in sy verhaal in, nie andersom nie
Mense nooi graag vir Jesus in hulle lewe in, maar dit gebeur eintlik presies andersom. Jesus nooi ons in Sy eie verhaal in. Dit is nie ons,
Stephan Joubert
Sep 25, 2023


Armer, armste!
Reeds in die Ou Testamentiese tyd het God Sy mense daaraan herinner om nooit op mense, wat arm is, te trap nie. God het ‘n hart vir armes. H
Stephan Joubert
Sep 22, 2023


Moenie so negatief wees oor aardse goed nie
Moenie oorhaastig sê die paar besittings op jou naam is maar net aardse goed nie. Aardse goed maak ook saak. Jy hoef regtig nie skuldig te v
Stephan Joubert
Sep 21, 2023


Goeie leiers skep lerende gemeenskappe
Jare gelede al het Noel Tichy in sy boek, The Leadership Engine, gebaseer op jarelange navorsing in vele organisasies, beweer dat organisasi
Roedolf Botha
Sep 20, 2023


Bekommernis is ‘n beslommernis
O, ek dink ek sou heel moontlik die wêreldkampioenskap vir kommerkouse kon wen! As daar niks is om my oor te bekommer nie, wonder ek wanneer
Helena Smith
Sep 19, 2023


God is ’n goeie Vader
Wanneer ’n bekende TV-persoonlikheid, soos Piers Morgan, begin lag vir sommige kerklike manewales, dan moet jy weet daar’s ’n paar skroewe
Stephan Joubert
Sep 18, 2023


Nie ‘n ontsnappingsroete nie
Die Here is nie besig om ons in watte toe te draai met die oog op die nuwe wêreld, wat Hy vir ons voorberei nie. Hy wil ons nie hier wegkry
Stephan Joubert
Sep 15, 2023


Luiheid is nie jou beste vriend nie
Spreuke 26:13 vertel van een luiaard se verskoning om nie te gaan werk nie. Hy sê vir homself net dalk is daar ‘n leeu op straat. Daarom is
Stephan Joubert
Sep 14, 2023
bottom of page
