top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Dra jou kruis
Lees Lukas 14:27 Dit is nie aldag maklik om ’n Christen te wees nie. In die veilige ruimte van die kerk is dit nie veel van ’n probleem...
Stephan Joubert
Oct 27, 2023


Ek vlug nie weg nie
Doug Adams (The Salmon of Doubt: Hitchhiking the Galaxy One Last Time) sê: “Everything that’s already in the world when you’re born, is just
Stephan Joubert
Oct 26, 2023


Op soek na die ware Jesus?
Hier volg ‘n bietjie nuus uit die skeptiese wêreld: Ten spyte van die geloof van baie, word al hoe meer mense skepties oor ‘n hemelse Jesus.
Roedolf Botha
Oct 24, 2023


Werk reg vir die Here
Die Nuwe Testament deel onder andere die volgende beginsels rondom werk: Om te werk is ‘n gegewe; dit is nie ‘n luukse of ‘n straf nie. (1 K
Stephan Joubert
Oct 23, 2023


Uitdagend
Te veel slim geleerdes probeer in ons dag verduidelik hoekom Jesus nie alles bedoel het wat die evangelieskrywers in Sy mond sou geplaas het
Stephan Joubert
Oct 20, 2023


Leef regop
“Staan regop.” Dit het ek al baie kere in my lewe gehoor. Van die skool tot in die weermag is ek aangesê om regop te staan. Dalk is dit hoek
Stephan Joubert
Oct 19, 2023


Leiers inspireer!
Daar word deur baie beleef dat mense in ons tyd moeg en moedeloos is. Dis sekerlik waar. Dis nie moeilik om vandag rond te kyk en gou ontnug
Roedolf Botha
Oct 18, 2023


Vreemde Somme
Net nou die dag nog hoor ek hoe iemand sê: “Nee wat, jong. So gemaak en so gelaat staan. Jy kan maar los.” Dit het my ook laat dink aa
Siegfried Louw
Oct 17, 2023


Geseënd is sulke laatkommers
Doer in 1939 het George Dantzig as jong student laat vir ‘n wiskundeklas by die universiteit opgedaag. Teen daardie tyd het sy professor ree
Stephan Joubert
Oct 16, 2023


Gee weg
Wat my aangryp wat God se voorskrifte rakende sorg vir die armes betref, is dat dit ‘n doodnormale deel van ons lewe moet uitmaak. Mense moe
Stephan Joubert
Oct 13, 2023


Ons is nie slagoffers van versoekings nie
Eendag vra een van my vriende by die kerk vir ’n klein seuntjie in een van die Sondagskoolklasse hoekom hy so woelig is. Die seuntjie was ni
Stephan Joubert
Oct 12, 2023


Ambassadeur vir Christus
Toe Brink op ‘n stadium onderburgemeester van Verwoerdburg (nou Centurion) was, het ons geleentheid gehad om belangrike amptenare, diplomate
Alet Gardner
Oct 11, 2023


Wat bind ons saam?
In die onlangse fliek, Big George Foreman, skuil daar verskeie interessante lewenslesse. Soos voorheen verduidelik handel die fliek oor die
Roedolf Botha
Oct 10, 2023


Ek het nie lelik gepraat nie, nie eens amper nie
“Ek was so kwaad dat ek amper nie lelik gepraat het nie.” Vir ’n oomblik moes almal mooi dink toe iemand dit opmerk in ’n geselskap. “Met an
Stephan Joubert
Oct 9, 2023


Een ding wat mense nie het nie
Daar’s een ding wat die meeste mense nooit het nie - ek praat nie van geld nie, maar van TYD! Wil jy met iemand gesels, dan hoor jy gou-gou:
Stephan Joubert
Oct 6, 2023
bottom of page
