top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Woonstelblok
So ongeveer ʼn jaar gelede beloer ek en my vrou die advertensiepamflet van ʼn nuwe eiendomsontwikkeling in ons omgewing. Die prentjies was vol
Siegfried Louw
Dec 12, 2023


Veroorsaak ’n goeie probleem
“Veroorsaak ’n goeie probleem.” Dit klink vreemd. Tog is dit dikwels daardie mense, wat goeie probleme veroorsaak, wat die wêreld verander.
Stephan Joubert
Dec 11, 2023


Pas jou kop goed op
Ons is wat ons dink. Ons gedagtes bepaal ons menswees. En dit gebeur blitssnel. Teen 300 kilometer per uur snel gedagtes heen en weer oor di
Stephan Joubert
Dec 8, 2023


Om eg en reg lief te hê
God hou van mense, alle mense! Hy het selfs Sy vyande lief. Die meeste van ons hou ook van ander mense, maar definitief nie van álle ander m
Stephan Joubert
Dec 7, 2023


Eensaamheid en Alleenheid hierdie Kerstyd
Met die aanbreek van die Kersseisoen mag ék dalk die eensame een wees of dalk dié een, wat iemand anders se eensaamheid raaksien. Ontstel ek
Elmarie van der Westhuizen
Dec 6, 2023


Dis nie hoe hard jy kan slaan nie
Ek het groot geword in die tyd toe die baie gewilde Rocky-flieks op die skerms was. Ek was ‘n die hard fan. Ek was ‘n fan, nie omdat die pre
Roedolf Botha
Dec 5, 2023


God hoef nie saam te stem met ons nie
Nicholas Epley en ‘n span navorsers het in 2009 in ‘n studie bevind dat as sommige godsdienstiges hulle standpunte oor ’n bepaalde saak vera
Stephan Joubert
Dec 4, 2023


Daar’s altyd gevolge
Alles wat ons doen het gevolge. Dit leer ons al kleintyd. Daarom weet ons dat ons nie met vuur moet speel nie, want soms verbrand ons ons vi
Stephan Joubert
Dec 1, 2023


Bemeester die regte ritme van vergeet en onthou
Ons vergeet maklik. Ons onthou moeilik. Dit voel altans die meeste van die so. Maar om te vergeet, is nie altyd so sleg nie. Trouens, ons mo
Stephan Joubert
Nov 30, 2023


God wandel in Sy Tuin
Die afgelope week het ons wonderlike reën gehad. Die aarde is deurdrenk met nodige reën. As ‘n mens na n reënbui deur die tuin stap, ruik al
Marietjie Joubert
Nov 28, 2023


Jesus maak die onmoontlike moontlik
Partykeer gebeur die onmoontlike. Vra vir John en Francis Canning. Hulle het op 23 Maart 2012 in die Engelse stad, Manchester, getrou. Vroeë
Stephan Joubert
Nov 27, 2023


Vlees / Gees - wat sal dit wees?
Twee leefstyle domineer hier op aarde - ‘n sondige leefstyl en ‘n Geesgedrewe leefstyl. Wanneer sonde, oftewel ‘n vleeslike manier van leef,
Stephan Joubert
Nov 24, 2023


Alles het reggekom!
“Glo maar net - alles sal regkom,” sê hulle. Maar soms kom dit nie reg nie, in elk geval nie soos wat jy gedink het dit behoort reg te kom n
Stephan Joubert
Nov 23, 2023


Leeg getap
Dit gebeur so maklik dat ek self ná ‘n groot geleentheid, soos ‘n heerlike familievakansie (natuurlik nie altyd so heerlik nie), leeggetap v
Alet Gardner
Nov 22, 2023


Is jou vel op die spel?
Ek dink nou die dag weer aan die fliek Air Force One. Die fliek is nie in alle opsigte die beste storie nie. Dis Baie patrioties in die tipi
Roedolf Botha
Nov 21, 2023
bottom of page
