top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Die afstand het drasties gekrimp
Afstand speel ’n groot rol in ons elkeen se lewe. Sommige plekke waarheen ons op pad is, is naby en ander bestemmings is ver. Van afstand ge
Stephan Joubert
Nov 20, 2023


Sterker as die son
“Hy is sterker as die son” - dis wat ‘n kindjie so ewe nou die dag tydens ‘n kinderdiens antwoord toe die leraar vir hulle vra wie is God in
Stephan Joubert
Nov 17, 2023


Ek het toe nie vir Jesus verloor nie!
“Op ‘n dag het ek vir Jesus verloor!” Maria kon dit regtig sê. Sy en Josef het letterlik vir Jesus verloor, soos wat Lukas 2 vir ons vertel.
Stephan Joubert
Nov 16, 2023


Gesonde leiers vermy leergestremdheid
Soos voorheen gesê en bespreek, skep goeie leiers omgewings en kweek organisasies, wat lerend in hulle aard en kultuur is. Dit geld veral vi
Roedolf Botha
Nov 15, 2023


Geroep vir ‘n tyd soos hierdie
Die verhaal van Ester is vir my aangrypend. Dit lees soos ʼn boeiende roman, wat jy nie kan neersit nie. Dit vertel ons van ‘n Joodse weeskin
Helena Smith
Nov 14, 2023


Leef daardie groot “V” yskoud
Daardie groot “V” is lewensgevaarlik. Ek praat van vrees, daardie soort wat al jou hoop en energie steel. Slegte vrees is hoog op die gewild
Stephan Joubert
Nov 13, 2023


Groter as die son
Elke keer as ek saam met sy kneg Job daar vanaf Job 38 stilstaan by God se besigtingstoer, dan staan ek van vooraf verstom - dit vertel oor
Stephan Joubert
Nov 10, 2023


Moenie nog ‘n “niemand” wees nie
“Niemand gee meer vir mekaar om nie.” “Niemand dien meer die Here nie.” Jy kry gedurig met sulke uitdrukkings by die werk, by die kerk, of t
Stephan Joubert
Nov 9, 2023


Wanneer ek ongeliefd voel
Op een of ander stadium kry byna almal van ons met hierdie gevoelens van verwerping te doen. Voel ons ongeliefd, onbelangrik, nie goed genoe
Elmarie van der Westhuizen
Nov 8, 2023


Jesus-volgelinge moet poëties raak oor die dood
Die dood is ‘n realiteit, wat nie een van ons kan ontsnap nie. Die statistiek sê steeds dat een uit elke een persoon sterf! Dis vir ons alma
Roedolf Botha
Nov 7, 2023


Die eindtyd maak ons nie bang nie
Met al die hartseer gebeure in Israel is vrae oor die plek van Israel in die laaste dae weer op baie mense se radarskerms. Skielik vertel ‘n
Stephan Joubert
Nov 6, 2023


Los alles, kom!
Dis nie so maklik om Jesus te volg, soos wat sommiges dit uitmaak nie. Nee, dit kos ‘n prys. Dit kos eintlik meer as dit - dit kos alles. Ee
Stephan Joubert
Nov 3, 2023


Verwondering is goeie medisyne vir verwonding
Verwondering gebeur, wanneer ons asem behoorlik weggeslaan word. Dit gebeur, wanneer ons verstom voor die skoonheid van ’n natuurtoneel staa
Stephan Joubert
Nov 2, 2023


As Esau kon vergewe, kan ek ook!
Ek kan my Esau se reaksie goed indink, toe sy jonger broer sy reg as eersgeborene gesteel het en neem hom geensins kwalik nie. Jakob se naam
Liezel Lüneburg
Oct 31, 2023


My geloof bepaal my wêreldbeeld
Die Amerikaanse leierskapkenner, Max de Pree, sê dit is leiers se eerste verantwoordelikheid om die werklikheid helder en duidelik vir hulle
Stephan Joubert
Oct 30, 2023
bottom of page
