top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Gee dit gif
Ons leef in ‘n wêreld wat ons gedurig bombardeer met keuses. Skakel jy die TV aan, is daar oor die 50 kanale om van te kies en te keur.
Stephan Joubert
Feb 2, 2024


Ons leef nie op aan almal se verwagtings nie, maar ons respekteer almal
Met name roep Hy ons op tot gehoorsaamheid aan Sy Woord. Hy roep ons op om Hom lief te hê en ook ander mense soos onsself. God roep ons alty
Stephan Joubert
Feb 1, 2024


Moenie die Here se vrede opoffer vir enigiets of enigiemand nie
Die skrywer, Paul Coelho, sê: If it costs you your peace, it’s too expensive. Paulus het lank gelede presies dieselfde in 1 Korintiërs 7:15
Stephan Joubert
Jan 29, 2024


Ydelheid
Het jy geweet: sowat 12 miljoen kosmetiese operasies word jaarliks in die VSA teen ‘n koste van 20 biljoen dollar uitgevoer? Die nuutste gie
Stephan Joubert
Jan 26, 2024


Lees dit, leef dit!
Het jy geweet meer as ’n derde van al die Psalms is klaagpsalms. In hierdie psalms bekla die psalmdigters hulle lot, asook dié van hulle vol
Stephan Joubert
Jan 25, 2024


Probleemoplossing
Een waar ding in hierdie lewe is dit dat daar baie probleme is. Dis ewe waar in maatskappye, organisasies en gemeentes. Een van die kritiese
Roedolf Botha
Jan 24, 2024


God kan vir jou ‘n nuwe naam gee
In die ou tyd was dit tradisie om babas na ‘n oupa, ouma, ma of pa te vernoem. So het dit dan gebeur dat klein, fyn babas met allemintige na
Helena Smith
Jan 23, 2024


Die belangrikste padwyser vir my lewenspad
e midde van al die onbekende paaie, wat in 2024 op my wag, weet ek die enigste pad, wat altyd die regte pad is, is God S’n. Dis die pad, wat
Stephan Joubert
Jan 22, 2024


Hy bly vir altyd
Die Gees het gekom om te bly. Hy is in ons. Hy sal ons nooit los nie. Nie eens die dood kan Sy inwoning in ons lewe keer nie. Nee, die Gees
Stephan Joubert
Jan 19, 2024


Bly binne die “gesonde leer”
Paulus praat dikwels in sy briewe van “die gesonde leer”. Dit word in Titus 2 aan die regte geloofsonderrig in die Here vasgeknoop. Hierdie
Stephan Joubert
Jan 18, 2024


Dink terug aan God se goedheid en getrouheid
Wanneer dit sleg gaan vergeet ek so maklik die onverwagte seëninge, die waardevolle lesse wat ek uit moeilike tye geleer het. Ek vergeet van
Elmarie van der Westhuizen
Jan 17, 2024


Dis tyd om te dink
Ek onthou toe ek nog ‘n kind was, was daar ‘n program op die TV, genaamd Beste Professor. Dit het gehandel oor ‘n universiteitsprofessor, wa
Roedolf Botha
Jan 16, 2024


Ek krimp my volgafstand
“Hou jou volgafstand.” Hierdie woorde lees ‘n mens dikwels op kennisgewingborde langs die pad. Met ander woorde: moenie te naby aan die voer
Stephan Joubert
Jan 15, 2024


Gucci of geloof?
James Twitchwell vertel in ‘n boek oor die wêreld se nimmereindigende liefdesverhouding met luukshede dat die besit van luukse artikels, sko
Stephan Joubert
Jan 12, 2024


God vra nooit hoe gaan dit nie. Hy weet!
Mense vra graag vir mekaar: “Hoe gaan dit met jou?” God doen dit nooit nie, want Hy weet. Hy het al die feite tot Sy beskikking. Daarom ver
Stephan Joubert
Jan 11, 2024
bottom of page
