top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Jesus is Koning
Die vervulling met die Heilige Gees is ’n dinamiese dag tot dag proses. Ons moet ons lewens elke dag aktief en bewustelik in Sy hande plaas.
Stephan Joubert
Aug 2, 2024


Ons leef met die ewigheid in ons harte
Ons fokus nooit ons aandag op dit, wat ons hier rondom ons sien nie. Ons fokus ons aandag op dit, wat ons nog nie met ons eie oë kan raaksie
Stephan Joubert
Aug 1, 2024


Los die regte probleem op
‘n Skeptiese vriend vra nou die dag vir my waarom ons Christene so aanhou met ons praatjies oor Jesus, sondevergifnis, evangelisasie en gees
Roedolf Botha
Jul 30, 2024


Vat elke kans betyds - dis al kans wat daar is
Ek wens ek kon die lewe so stadig maak soos deesdae se rugbybeslissings, waar elke oortreding en elke drie vanuit honderde hoeke in stadige
Stephan Joubert
Jul 29, 2024


Krag!
Paulus vertel in Efesiërs 1:19 dat God met dieselfde krag in ons lewens werk as waarmee Hy vir Christus uit die dood opgewek het. Praat van
Stephan Joubert
Jul 26, 2024


Groei, dan leef jy
Verandering is die hartklop van die lewe. Om passief te leef, is om stukkie vir stukkie afgestomp hier binne-in onsself te raak. Dit is om i
Stephan Joubert
Jul 25, 2024


Selfbejammering
Die Oxford English Dictionary definieer selfbejammering as “excessive, self-absorbed unhappiness over one’s own troubles”. Selfbejammering b
Elmarie van der Westhuizen
Jul 24, 2024


Ons is nie suurpruime nie
“Tjips, hier kom die predikant.” Hierdie flou opmerking moes ek soms aanhoor toe ek nog ’n gemeenteleraar was. ’n Ma het selfs een keer tyde
Stephan Joubert
Jul 22, 2024


Soos jouself
Mans kan beslis nie dink hulle het dit gelukkig getref dat hulle vroue tot spesiale dienslewering in die huwelik opgeroep word nie! Nee, hul
Stephan Joubert
Jul 19, 2024


Gaan maak reg … of nie?
Jesus sê ’n paar keer dat God ons vergeef, soos wat ons self ander mense vergeef. Moeilike woorde hierdie! Ons almal het iewers ’n afgebrand
Stephan Joubert
Jul 18, 2024


Stap saam met Jesus
‘n 84-jarige vriendin van ons is ‘n wonderlike voorbeeld van stap saam met Jesus: sy is vol vertroue en blymoedigheid. Sy moes ‘n paar jaar
Alet Gardner
Jul 17, 2024


Een van die belangrikste Jesus-beginsels is ook die ongewildste
In een van die eerste drie gewilde Indiana Jones-flieks, Indiana Jones and the Last Crusade, was die hoofkarakter, ‘n argeoloog, op soek na
Roedolf Botha
Jul 16, 2024


Omgee is ook goeie dade
Het dit jou ook al oorgekom? Jy sit iewers in ’n koffiewinkel, “minding your own business”, soos wat die Engelse sal sê. Dan praat onbekende
Stephan Joubert
Jul 15, 2024


Om lief te hê
Om lief te hê moet seker die maklikste en mees natuurlike ding op Moeder Aarde wees. Dit is immers liefde waaroor daar die meeste gesing, ge
Stephan Joubert
Jul 12, 2024
bottom of page


