top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Moenie die Bybel gebruik soos wat jy wil nie
Mense se eindelose vermoë om elke denkbare kolletjie in die lewe te verbind, net soos wat hulle wil, om antwoorde te kry, is stokoud. Dit is
Stephan Joubert
Jul 11, 2024


Leiers moenie kies nie, hulle moet in die spanning leef
Jare gelede het Jim Collins en Jerry Porras ‘n revolusionêre boek geskryf, getiteld Built to Last. In die boek het hulle probeer vasstel wat
Roedolf Botha
Jul 10, 2024


Is jou hart hard, of leef jy met God se hart?
Wat ek nou gaan sê mag jou dalk skok: Die hardste harte vind ons nie onder die goddeloses nie, maar onder gelowiges, “God se mense”. As ons
Helena Smith
Jul 9, 2024


Kry woede en skuldgevoelens uit jou lewe
Skuldgevoelens is die goorste emosie op aarde. Ernstig! Mense, wat skuldig voel, beleef gedurig hulle is ander mense se gevangenes. Hulle is
Stephan Joubert
Jul 8, 2024


Bou goeie mure
‘n Onlangse Amerikaanse studie bevind so ewe dat vroue beter luisteraars as mans is. Hulle het glo meer luisterkappasiteit in hulle kop as o
Stephan Joubert
Jul 5, 2024


Omskep alleenwees in saamwees
Genesis 2:4-25 se skeppingsverhaal vertel op ’n beeldryke wyse vir ons hoe God die eerste mense geskep het. Nadat God die man gemaak het, he
Stephan Joubert
Jul 4, 2024


God is groter as ons foute
Ek moet tot my eie skande bely dat sogenaamde “Christelike flieks” my gewoonlik met hulle oppervlakkigheid, swak storielyn en onoortuigende
Roedolf Botha
Jul 2, 2024


Hoop is nie ‘n plasebo nie
Hoop dien as ’n skokbreker om die harde realiteite van die lewe te absorbeer. Steinbeck meen selfs dat as mense nie diep en onbewustelik glo
Stephan Joubert
Jul 1, 2024


Dien
Geesvervuldheid het ‘n direkte effek op my huwelik. Ek kan nie vroom-vroom die Here elders in die lewe dien, maar my huwelik lyk intussen
Stephan Joubert
Jun 28, 2024


Herwin jou kinderlike opregtheid
Verlies het nie net te make met stukkende verhoudings en dood nie. Dikwels is verlies ook emosioneel of geestelik van aard. Judith Viorst sk
Stephan Joubert
Jun 27, 2024


Op die regte tyd op die regte plek – God is in die detail
Ek lees nou die dag ʼn interessante ding: Behalwe vir die feit dat Elisama ʼn staatsekretaris vir die leiers van Juda in die tyd van koning Jo
Liezel Lüneburg
Jun 25, 2024


Ons is nie geestelike fixers nie
ns is nie mekaar se fixers nie. Dit is God se werk om mense op Sy eie maniere aan te raak deur Sy Gees. Om dit namens Hom te probeer doen én
Stephan Joubert
Jun 24, 2024


Bou die regte mure
Die vervulling met die Heilige Gees, waarna Paulus in Efesiërs 5:18 verwys, vind uiting in ons stemme, soos wat vers 19-20 vertel. Hy laat o
Stephan Joubert
Jun 21, 2024


Klap hande vir ander
Hoekom is dit vir sommiges so moeilik om saam met ander, wat ’n prys of ’n toekenning kry, bly te wees? Of om ’n stukkie erkenning te gee aa
Stephan Joubert
Jun 20, 2024


Hemelligte en -storms
In Mei 2024 met die ligbesoedeling hier naby Londen was ek aanvanklik baie teleurgesteld – ek kon nie die hemelse skouspel met die blote oog
Alet Gardner
Jun 19, 2024
bottom of page
