top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Bly binne die “gesonde leer”
Paulus praat dikwels in sy briewe van “die gesonde leer”. Dit word in Titus 2 aan die regte geloofsonderrig in die Here vasgeknoop. Hierdie
Stephan Joubert
Jan 18, 2024


Dink terug aan God se goedheid en getrouheid
Wanneer dit sleg gaan vergeet ek so maklik die onverwagte seëninge, die waardevolle lesse wat ek uit moeilike tye geleer het. Ek vergeet van
Elmarie van der Westhuizen
Jan 17, 2024


Dis tyd om te dink
Ek onthou toe ek nog ‘n kind was, was daar ‘n program op die TV, genaamd Beste Professor. Dit het gehandel oor ‘n universiteitsprofessor, wa
Roedolf Botha
Jan 16, 2024


Ek krimp my volgafstand
“Hou jou volgafstand.” Hierdie woorde lees ‘n mens dikwels op kennisgewingborde langs die pad. Met ander woorde: moenie te naby aan die voer
Stephan Joubert
Jan 15, 2024


Gucci of geloof?
James Twitchwell vertel in ‘n boek oor die wêreld se nimmereindigende liefdesverhouding met luukshede dat die besit van luukse artikels, sko
Stephan Joubert
Jan 12, 2024


God vra nooit hoe gaan dit nie. Hy weet!
Mense vra graag vir mekaar: “Hoe gaan dit met jou?” God doen dit nooit nie, want Hy weet. Hy het al die feite tot Sy beskikking. Daarom ver
Stephan Joubert
Jan 11, 2024


Nuwe jaar: heel jaar elke dag nuut
Met ‘n nuwe jaar op hande, is daar min mense, wat nie ten minste met een of twee nuwe (dalk ou?) voornemens die nuwe jaar tegemoet gaan nie.
Alet Gardner
Jan 10, 2024


2024: Die jaar van swaarkry én, bo alles, hoop!
Daar is een ding wat ons met sekerheid van 2024 kan sê: Dit gaan nie ʼn maklike jaar wees nie. Die vorige jaar se probleme het nie sommer net
Liezel Lüneburg
Jan 9, 2024


Verander 2024 in ’n voorspoedige nuwe jaar
Ek gaan nie wag vir ander mense, of vir beter omstandighede om van 2024 ’n voorspoedige jaar te maak nie. Ek gaan self inspring om beter dae
Stephan Joubert
Jan 8, 2024


Dood en lewend tegelyk
Christus is in ons. Daarom is die Heilige Gees ook nou by ons - so skryf Paulus in Romeine 8. As die Gees by ons is, is daar altyd groot din
Stephan Joubert
Jan 5, 2024


Slegs die Here kan in 2024 ons eie “reset”-knoppie druk
Die jaartelling het verwissel. Ons het aanbeweeg vanaf die Oujaar na die Nuwejaar. Nie een van ons het in 2023 agtergebly nie. Maar 2024 beg
Stephan Joubert
Jan 4, 2024


Sê nou 2024 is dieselfde… sal jy aanhou glo?
“Voorspoedige Nuwejaar.” Die meeste gesprekke gedurende die afgelope week of twee is met hierdie einste woorde ingelei. Maar wat as hierdie
Stephan Joubert
Jan 2, 2024


Weereens, die Gees dui op Christus se teenwoordigheid
Sonder die Gees kan jy nie deel van Christus wees nie - die omgekeerde geld ook. Dis Paulus se boodskap in Romeine 8:9. Ons het vroeër ook b
Stephan Joubert
Dec 29, 2023


2023 wás toe ’n geseënde jaar
Die sand is amper deur 2023 se uurglas. Hierdie tyd van die jaar is vol nostalgie vir sommiges en vol vloeistowwe (?!) vir ander. Dit daar g
Stephan Joubert
Dec 28, 2023


Nie meer ‘n slagoffer nie
Sommige mense hou daarvan om die slagofferrol te speel. Hulle geniet daardie kry-my-tog-jammer-mentaliteit sodat die aandag op hulleself gev
Stephan Joubert
Dec 22, 2023
bottom of page
