top of page

Jou vyand is jou medemens

  • Roedolf Botha
  • 12 minutes ago
  • 2 min read

Een van die beste flieks wat ek die afgelope paar jaar gesien het was š˜Žš˜³š˜¦š˜ŗš˜©š˜°š˜¶š˜Æš˜„,Ā met Tom Hanks in die hoofrol. Hanks, wat ook die draaiboek van die prent geskryf het, speel die rol van kaptein Ernest Krause, die aanvoerder van ā€˜n Amerikaanse konvooi skepe, wat proviand en wapens vir die geallieerde magte oor die Atlantiese Oseaan ten tyde van die Tweede wĆŖreldoorlog vervoer. Die groot uitdaging was om die middelste gedeelte van die oseaan tussen Amerika en Europa te oorleef, aangesien die Amerikaanse of Engelse lugmag geen lugbeskerming vir hierdie deel van die see kon bied. Die afstand oor die see was net te ver vir die vliegtuie se brandstofverbruik. Dus was hulle vloot in hierdie gedeelte van die Atlantiese Oseaan, genoem š˜›š˜©š˜¦ š˜‰š˜­š˜¢š˜¤š˜¬ š˜—š˜Ŗš˜µ, uiters kwesbare teikens vir die Duitse duikbote.


Wat my egter opgeval het was die karakter van kaptein Krause. Die fliek begin en eindig waar hy voor sy bed in sy kajuit kniel en bid. Hy leef afhanklik van die Here, iets wat in ā€˜n Hollywood-fliek ā€˜n uiters skaars tema is. Hy word geskets as ā€˜n uiters morele, opregte gelowige, wat soos ā€˜n goeie herder teenoor sy bemanning optree, besorg oor almal. Hy is streng, maar regverdig en sy strengheid is gebore uit ā€˜n diep besef dat hy ā€˜n belangrike roeping voor God het en ā€˜n groot verantwoordelikheid teenoor sy bemanning.Ā 


Wat my veral in een toneel opgeval het was dat tydens ā€˜n desperate geveg teen ā€˜n aantal Duitse duikbote, hulle dit regkry om een duikboot te sink. Die bemanning juig van blydskap want dit is nie iets wat ā€˜n mens sommer maklik vanaf ā€˜n gewone oorlogskip regkry nie. Terwyl almal juig en die kyker ā€˜n sug van verligting slaak, wens die een bemanningslid die kaptein geluk terwyl hy sĆŖ: ā€œš˜š˜Ŗš˜§š˜µš˜ŗ š˜­š˜¦š˜“š˜“ š˜Žš˜¦š˜³š˜®š˜¢š˜Æš˜“!ā€ Kaptein Krause se gesig bly egter somber en hartseer terwyl hy net antwoord:


ā€œš˜ š˜¦š˜“, š˜§š˜Ŗš˜§š˜µš˜ŗ š˜“š˜°š˜¶š˜­š˜“.ā€

Die boodskap was duidelik: Ja, in hierdie oorlog is hulle en ons vyande, maar hulle is ook ons medemense. Hulle is lewende siele, mense met gesinne, drome en gevoelens, wat ook na God se beeld geskep is. Hulle lewens is kosbaar en waardevol. Ja, ons kan nou tydelik oorleef omdat hulle duikboot gesink is, maar moet geen fout maak nie, die verlies aan lewens is alles steeds jammerlik en hartseer.


Dit is hoe enige Christensoldaat of gewone burger van enige land oor hulle politieke vyande behoort te dink. In hierdie huidige wĆŖreldklimaat van haatspraak, kansellasies en vyandskap tussen lande, maar ook op sosiale mediaplatforms, moet ons toelaat dat die Heilige Gees ons aan Jesus se woorde herinner.


Julle moet julle naaste liefhĆŖ soos julleself.

Meer as dit.

Julle moet julle vyande liefhĆŖ.


Comments


Commenting on this post isn't available anymore. Contact the site owner for more info.
bottom of page