top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Jou vyand is jou medemens
Een van die beste flieks wat ek die afgelope paar jaar gesien het was 𝘎𝘳𝘦𝘺𝘩𝘰𝘶𝘯𝘥, met Tom Hanks in die hoofrol. Hanks, wat ook die draaiboek van die prent geskryf het, speel die rol van kaptein Ernest Krause, die aanvoerder van ‘n Amerikaanse konvooi skepe, wat proviand en wapens vir die geallieerde magte oor die Atlantiese Oseaan ten tyde van die Tweede wêreldoorlog vervoer. Die groot uitdaging was om die middelste gedeelte van die oseaan tussen Amerika en Europa te
Roedolf Botha
23 hours ago
bottom of page
