top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Leierskap in tye van weerstand
Daar is een ding waarmee alle leiers te make kry, ongeag die spesifieke industrie waarin hulle werk, en dit is weerstand. Trouens, die punt kan gemaak word dat ‘n leier se metaal eers werklik getoets word wanneer daar teenstand is. ‘n Veteraan-leier sal vir jou kan sê dat dit juis hier is, te midde van weerstand en teëstand, waar jou vaardighede as leier gevorm word. Daarom word daar deur baie kundiges oor die relevansie en belangrikheid van weerstandsbestuur gepraat. Tod Bol
Roedolf Botha
Jul 9
bottom of page