top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Wat Lord of the Rings ons van leierskap leer
Daar is vandag baie misverstande oor leierskap. Een van hulle is dat leiers geen werklike vaardighede hoef te hê nie. Dis uiteraard nonsens, want leiers moet beskik oor die vaardigheid om te kan lei. Dis tog wat hulle leiers maak. ‘n Ander misverstand is dat leiers altyd al die antwoorde moet hê. Dalk nie al die antwoorde nie, maar ten minste die goeie planne, idees en strategieë. Dis ewe onwaar. Leiers is nie gode nie. Soms weet hulle net so min soos die res. Wat maak hulle
Roedolf Botha
Jun 10


‘n Goeie rede vir dapperheid
Ryland Grace was ‘n lafaard. Hy is gevra om aan boord van ‘n ruimtetuig te gaan in ‘n selfmoordmissie na die verre buitenste ruim om te probeer om ‘n sterwende planeet Aarde te red. Hy het nie kans gesien nie - die opoffering was net te veel vir hom. Sy mederuimtevaarders was dapperder. Hulle het kans gesien, maar nie Ryland Grace nie. Dis die storie wat vertel word in die nuwe wetenskapsfiksie prent, Project Hail Mary.
Roedolf Botha
May 5


Nou is die tyd vir dapperheid by leiers (Deel 2)
Hierdie is die tweede brief onder die titel, “Nou is die tyd vir dapperheid by leiers”. In die eerste deel het ons gekyk na die artikel van Ranjay Gulati, wat daarop wys dat maatskappye steeds die eeue-oue gesegde moet nastreef, naamlik: “Fortune favours the brave, not the cautious.”
Roedolf Botha
Dec 10, 2025


Nou is die tyd vir dapperheid by leiers (Deel 1)
In die September-Oktoberuitgawe van die Harvard Business Review skryf Ranjay Gulati ‘n treffende artikel, getiteld: “Now is the Time for Courage”. Hy wys daarop dat in hierdie onseker tyd van politieke, ekonomiese en tegnologiese onrus, leiers te versigtig is om tot die nodige aksie oor te gaan. Sommiges vries eenvoudig, oorweldig deur omstandighede. Ander hou hulleself in, in die hoop en antisipasie dat die chaos later self verby sal gaan. Ander weer doen afleggings om sodoe
Roedolf Botha
Nov 12, 2025
bottom of page
