top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


God kom vir ons in 2023
’n Paar jaar gelede het Leif Peterson ’n aangrypende getuienis by die begrafnis van sy pa, Eugene Peterson, gelewer. Hy was onder andere die vertaler van “The Message” wat miljoene mense se lewens aangeraak het. Leif het vertel sy pa het eintlik net een boodskap gehad, wat hy gedurig op verskillende maniere oorgedra het. Elke aand as Eugene vir hom in sy kinderdae nag gesê het, het Eugene daardie een boodskap in Leif se oor gefluister: “God loves you. He's on your side. He's
Stephan Joubert
Jan 9, 2023


Nie reg nie
Ek het grootgeword met die ongeskrewe maar gevestigde idée dat net leraars en sendelinge voltyds geroep is om vir God te werk. Die res van o
Stephan Joubert
Jan 6, 2023


Ek gaan nie… ek gaan…
In 2023 gaan ek nie my laat beïnvloed deur verbitterdes en hooploses nie. Hoopvolle mense wat die Here ken en dien, gaan my mentors wees. Ek praat van daardie klein groepie gelowiges wat in die taal van Romeine 5 te midde van hooploosheid glo en vasbyt. Ek gaan by hulle leer om dieselfde te doen.
Stephan Joubert
Jan 5, 2023


Ek het in 2022 gehoor… Maar 2023 gaan anders wees
Ek het in 2022 gehoor: “Ons het so groot geword.” Maar toe leer ek in die Bybel ek hoef regtig nie só oud te word nie. Daarom gaan 2023 anders wees.
Stephan Joubert
Jan 2, 2023


Ek het in 2022 gehoor… Maar 2023 gaan anders wees
Ek het in 2022 gehoor: “Ons het so groot geword.” Maar toe leer ek in die Bybel ek hoef regtig nie só oud te word nie. Daarom gaan 2023 ande
Stephan Joubert
Jan 2, 2023


2023: Staan op!
Dr Koos Greeff, ’n tentmaker predikant by die NG Gemeente, Vredenburg, het onlangs, soos net hy kan, uit Esegiël 1 en 2 gepreek en my brein
Liezel Lüneburg
Dec 27, 2022


Dit gaan oor Jesus, nie oor ons nie
Die feesseisoen het reeds ’n paar weke gelede afgeskop, maar tans versnel dinge behoorlik. Tafels moet in gereedheid gebring word vir die groot Kersfeesete. Kos moet voorberei word en geskenke moet toegedraai word. Dis geen wonder dat hierdie dae vir party mense ’n spanningsvolle tyd is nie. Ma’s moet van vroeg tot laat vir familie en vriende regstaan; pa’s moet braai dat dit klap; kinders moet help huis skoonmaak… Miskien is dit nodig dat ons almal vandag net een tree terugs
Stephan Joubert
Dec 26, 2022


Moeg vir die gewone
Is jy moeg vir jou geloofslewe soos wat dit tans daar uitsien? Is dit vaal, vervelig en boonop ook hoogs voorspelbaar? Wel, dan is dit tyd d
Stephan Joubert
Dec 23, 2022


As ek niks het nie, kan ek nie gee nie
‘Nemo dat quod non habet’ is ‘n Latynse regsterm, wat letterlik beteken dat niemand iets wat hy nie het nie, kan verkoop of weggee nie....
Elmarie van der Westhuizen
Dec 21, 2022


Rusteloosheid en Rus
Toe ek nou die dag weer ‘n Sprite-advertensie sien, wat sê: Quench that Thirst, toe dink ek weer daaraan hoe eindeloos en bodemloos die...
Roedolf Botha
Dec 20, 2022


Kersfees is nie altyd ’n mens se speelmaat nie
Kersfeestyd is vir baie mense gelyk aan spandeertyd. Dan loop al daardie swaarverdiende geldjies soos stroop. Vreesloos bestorm mense die winkels asof dit die laaste keer is dat hulle dit ooit sal doen. Terwyl kasregisters op die maat van bekende Kersfeesmusiek oortyd werk, is mense in ’n kooplustige bui. Elke jaar gaan dit so. Elke jaar waarsku party predikers ook teen ’n “wêreldse" Kersfees. Party ander gaan selfs jaar na jaar so ver om te sê ons moenie eens hierdie fees vi
Stephan Joubert
Dec 19, 2022


Kyk op
Dis niks lekker om op die grond neer te slaan nie; veral nie as jy boonop met jou gesig eerste in die modder beland nie. Ken jy daardie gevoel? Weet jy van modder-lê? Doen jy dit deesdae gereeld? Het jy al gewoond geraak aan die seerkry-kante van die lewe? Wel, moenie dan net so bly lê nie. Draai ‘n slag om, want as jy nog kan omdraai, dan kan jy ook mos opkyk. En as jy kan opkyk, dan kan jy opstaan.
Stephan Joubert
Dec 16, 2022


Strome van lewende water
Strome van lewende water in aksie – dit was die voorreg, wat ek en Brink twee jaar gelede gehad het om te kon aanskou. Ons het saam met...
Alet Gardner
Dec 14, 2022


Hoeveel onse in jou pond?
“Hoeveel onse is daar in jou pond?” Dit is die vraag wat my ma gewoonlik vir my gevra het wanneer ek besluit het ons behoort iets te doen. My kinders verstaan nog minder van onse en ponde as ek, so hulle het die vraag vereenvoudig: “Wie almal?”
Siegfried Louw
Dec 13, 2022


Wees versigtig wat jy liefhet
“Amor mundi!” “Liefde vir die wêreld!” So het die kerkvader Augustinus gesê. In dieselfde asem het hy ook gesê ons moet versigtig wees wat ons liefhet. Hierdie einste woorde van Augustinus het die denker Hannah Arendt (1906-1975) so besig gehou dat sy uiteindelik ’n boek hieroor geskryf het. Volgens haar kan sulke liefde nooit geskoei wees op selfsug of haat nie. Onder andere omskryf Arendt boosheid as doelbewuste keuses om ander mense as oorbodig of irrelevant te verklaar. I
Stephan Joubert
Dec 12, 2022
bottom of page
