top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Moenie maklik praat nie
“Dis maklik vir jou om te praat …” Hierdie refrein is altyd gewild. In ’n stukkende wêreld, waar mense hulleself graag in terme van hulle eie tekorte en hulle eie benadeeldheid verstaan, is dit nie vreemd dat iemand, wat opbouend praat, gou-gou uitgehaal word nie. “Dis maklik vir jou om dit of dat te sê, maar jy staan nie in my skoene nie!” Dit hoor jy soms as jy vir iemand sê om moed te hou. Of wanneer jy vir mense sê hulle moenie toelaat dat moeilike omstandighede hulle ond
Stephan Joubert
Feb 27, 2023


Klein dingetjies het ‘n groot impak
Iemand vertel my een keer van ‘n vriend van hom, wat ‘n besigheid gekoop het. Tot sy ontsteltenis vind hy uit dat die vorige eienaar nooit d
Stephan Joubert
Feb 24, 2023


Sien die groot “Ander” in ander raak
“Each is responsible for each, and I more so than all the others.” Hierdie woorde van die Russiese skrywer, Fyodor Dostoevsky, het vasgesteek in die hart van die denker, Emmanuel Levinas. Na die Tweede Wêreldoorlog het Levinas in Europa vir sy filosofie van “die Ander” bekend geword. Mense se andersheid en kosbaarheid word volgens hom sigbaar in gesig-tot-gesig interaksies. As ons mense met deernis raaksien en behandel, verander hulle kosbare ander.
Stephan Joubert
Feb 23, 2023


Nood leer bid
Die afgelope paar weke het ek weer telkemale in die koerant gelees van mense, wat in geweldsmisdade betrokke was. Moord, aanranding en gewel
Marietjie Joubert
Feb 21, 2023


Hoop vat voor!
“Where did you go to my darling?” Die skryfster Maria Popova vertel in ’n oorsese rubriek dit was haar ouma se vraag aan haar oupa net nadat hy sy laaste asem uitgeblaas het. Syself worstel ook met hierdie vraag. Sy wonder hoe dit moet wees om in daardie oomblikke net te verdamp tot pure nikswees, tot “stardust”. Ons almal is volgens haar immers net ’n massa atome, wat lewe vir ’n kort tydjie hier op aarde deur ’n onpersoonlike heelal gegun is. Nadoods hersirkuleer al ons ato
Stephan Joubert
Feb 20, 2023


Eerlikheid versus takt
Onlangs luister ek na iemand, wat aan terminale kanker ly, wat oor die TV praat van sy laaste paar maande. Veral een van sy opmerkings het d
Stephan Joubert
Feb 17, 2023


Vreugde is God se lewenstou
Die digter en skrywer, Herman Hesse, het te midde van al die wreedhede van die eerste wêreldoorlog gepraat van klein daaglikse vreugdes, wat gedien het as sy papierdun lewenstou. Jane Hirshfield het ook hierdie dun lewenstou van vreugde geken. Klein stukkies vreugde het haar lewenskaal laat klop. Sy beskryf dit as volg in haar gedig “The Weighing:”
Stephan Joubert
Feb 16, 2023


Gebed – kan dit oortollig raak?
Jesus, en later Paulus ook, het ons tog aangemoedig om gedurig te bid. Is dit dan moontlik dat baie bid dalk oortollig kan wees? Vir...
Alet Gardner
Feb 15, 2023


Ateïstiese geloof
Deur die loop van die afgelope vakansie kyk ek toe weer Indiana Jones and the Last Crusade. Sedert die vroeë 1980’s is Indiana Jones...
Roedolf Botha
Feb 14, 2023


Eregaste by vandag
In een toneel in Alice in Wonderland daag Alice op by die Mad Hatter se teepartytjie. Sy hoor dan dit is ‘n “very merry unbirthday party.” Almal wat nie verjaar op daardie dag nie, is genooides! Toe die Mad Hatter uitvind dit is ook Alice se “unbirthday”, sê hy dadelik vir haar dat dit darem ‘n baie klein wêreld is, want dit is ook sy “unbirthday”. Toe vier hulle al te lekker fees.
Stephan Joubert
Feb 13, 2023


Moenie agter onkunde skuil nie
“Jy kan nie verwag iemand moet jou punt snap, wat ‘n salaris betaal word om dit juis nie te snap nie,” sê iemand onlangs. Ware woorde. Hoe j
Stephan Joubert
Feb 10, 2023


Doen meer as om net op te staan vir die waarheid
’n Oorsese vriend sê een keer vir my ons is te veel daarop ingestel om op te staan vir die waarheid, maar te min om vir die Here te leef. “We don’t need a standpoint, we need a walking point,” was sy presiese woorde.
Stephan Joubert
Feb 9, 2023


Is jy ‘n termostaat of ‘n termometer?
Die termometer, wat die meeste van ons in ons grootwordjare leer ken het, is daardie koorspen waarmee ‘n besorgde ma ons koors gemeet...
Elmarie van der Westhuizen
Feb 8, 2023


Wanneer die feestyd verby is…
Ek dink die meeste mense geniet die feestyd. Luilekker kuiers saam met vriende en familie, rustigheid by die see of in die Bosveld, geen wek
Helena Smith
Feb 7, 2023


Leer om die regte dinge weg te laat!
Die skrywer en tegnoloog, Johan Maeda, is bekend vir sy wette vir eenvoud. Sy eerste wet vir eenvoud is om in alle kontekste items te verwyder, eerder as om nog dinge by te voeg. “When in doubt, just remove,” sê hy. Hy voeg egter ook by: “But be careful of what you remove.”
Stephan Joubert
Feb 6, 2023
bottom of page
