Ekerk | Wat is ekerk?
top of page
HOME
WAT DOEN ONS

ONS IS

OPGEWONDE DAAROOR

OM LEIERS OP TE LEI WAT KAN VOOR VAT IN PLAASLIKE GELOOFSGEMEENSKAPPE
OM DIEGENE MET MINDER BY TE STAAN IN HULLE NOOD

WIE IS

EKERK?

Ekerk is eerstens nie 'n eie kerk nie. Ekerk vervang ook nie jou plaaslike gemeente nie. Ekerk is bloot net nog 'n manier om kerk in die wêreld te wees. Deur middel van Christelike groeimateriaal en lewendige byeenkomste vorm alle ekerkers deel van 'n gemeenskap van Christelike gelowiges regoor die wêreld.

Sonder tierlantyntjies wil ons die boodskap van Jesus se liefde uitdra en mekaar aanspoor om die liefde van Jesus grondlangs uit te leef. Dit is hoekom die Bybel vir ekerk sentraal staan.

 

Deur die Bybel leer ons Jesus beter ken en fokus ons om God se Woord meer verstaanbaar te maak. Deur die Bybel te kommunikeer hoop ons dat Jesus se boodskap van liefde meer prominent in gelowiges se lewens sal wees.

 

Enigiemand is welkom as deel van die ekerk familie.

WIE IS ONS

WAT 

DOEN ONS

Ekerk is besig met verskillende projekte oor ‘n verskeidenheid van onderwerpe. Laai enige van die navorsingspublikasies af, lees die artikels, volg die preke of skakel gesiglangs in by ‘n ontbyt, seminaar of oorsese toer.

EKERK PROJEKTE
NUUTSTE INHOUD

GESELS

MET ONS

Ons kan nie wag om van jou te hoor nie.

e | info@ekerk.org

Posbus 11315, Aston Manor 1630

52 Weltevreden Crescent, Kempton Park

Regnr:  2004/011580/08​

GESELS MET ONS
bottom of page