Ekerk | tendense
top of page

EKERK

TENDENSE

Ekerk se tendense wil leiers en organisasies help om versigtig te luister, vinnig te leer en voluit te leef. 

 

Deel van hierdie inisiatief is om elke maand 'n nuwe tendens te publiseer - iets wat die wêreld aan die gons het, en wat ons kan help om 'n groter impak op die koninkryk van God te kan maak. Jy kan hierdie verslae gratis aflaai, en dit gebruik net waar en hoe jy wil. Die materiaal word onder 'n Creative Commons lisensie gepubliseer, wat beteken dat dit nie verander of vir kommersiële gewin aangewend mag word nie. Maak ook seker om aan ons nuutste opname deel te neem, of om ekerk sprekers te nooi om van ons navorsing te kom aanbied in seminaar vorm.

Click here to see all the trends in English.

Afrikaans_ Vrouerskap cover.jpg

VROUERSKAP

 

Die rol van vroue in ons hedendaagse samelewing bly ‘n kwelpunt vir menige mense. Of dit nou van toepassing is op besigheid, politiek, sport of die vermaaklikheidswêreld - orals word die rol en invloed van vroue herbedink, debatteer en aangepas.

Laai die verslag af hieronder en verprei gerus onder jou vriende en familie.

bottom of page