top of page

ONDERSTEUN

EKERK

Ekerk se hartklop is om Jesus sigbaar, voelbaar en verstaanbaar te maak. Ons wil jou graag uitnooi om ook by ekerk finansieel betrokke te raak. Jou geldelike bydrae maak dat ons meer vrygewig kan wees.

 

Hoe kan jy ekerk ondersteun in hierdie verband?

 

Net soos enige ander gemeente of kerk, is die ekerk afhanklik van finansiële ondersteuning om te kan oorleef. Ekerk is geregistreer as ‘n Artikel 21 maatskappy sonder 'n winsoogmerk. Die grootste deel van ekerk se inkomste word weggegee aan hulpbehoewende mense, evangelisasie projekte, ens. Jy kan ‘n bydrae maak deur middel van Snapscan, Zapper of EFT  met die besonderhede wat hieronder verskyn.



Ekerk bankbesonderhede:

Ekerk Vereniging, ABSA Bank, Takkode: 632 005, Rekening: 4059 699 232

snapscan grys.png
Zapper logo grys.png
bottom of page