top of page

Politieke korrektheid [tendens]

  • Roedolf Botha
  • Nov 14, 2018
  • 1 min read

Ons het 'n nuwe tendensverslag geskryf oor politieke korrektheid. Hierdie tendensverslag fokus veral op hoe die konsep vandag gebruik word, asook die effek daarvan op vandag se kommunikasie in die verskillende sfere van die samelewing, veral in die media en sosiale media.


 
 
 

Comments


bottom of page