top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


God het ons nie as klone of fotostate van mekaar geskep nie
Ons almal ken die woord “skynheilig”. Nie een van ons hou daarvan om dit te wees nie. Om skynheilig te wees is om iets voor te gee wat ons nie is nie. Dit is eintlik om iemand anders se lewe by hulle te leen. Januarie Ellen Harrison (1850-1928) het so ’n soort lewe as “masquerading” getipeer. Sy beskryf dit as: “… putting on the mask of another’s features, dress, experiences, emotions …”
Stephan Joubert
Aug 24


Nou is die tyd vir dapperheid by leiers (Deel 2)
Hierdie is die tweede brief onder die titel, “Nou is die tyd vir dapperheid by leiers”. In die eerste deel het ons gekyk na die artikel van Ranjay Gulati, wat daarop wys dat maatskappye steeds die eeue-oue gesegde moet nastreef, naamlik: “Fortune favours the brave, not the cautious.”
Roedolf Botha
Dec 10, 2025


Nou is die tyd vir dapperheid by leiers (Deel 1)
In die September-Oktoberuitgawe van die Harvard Business Review skryf Ranjay Gulati ‘n treffende artikel, getiteld: “Now is the Time for Courage”. Hy wys daarop dat in hierdie onseker tyd van politieke, ekonomiese en tegnologiese onrus, leiers te versigtig is om tot die nodige aksie oor te gaan. Sommiges vries eenvoudig, oorweldig deur omstandighede. Ander hou hulleself in, in die hoop en antisipasie dat die chaos later self verby sal gaan. Ander weer doen afleggings om sodoe
Roedolf Botha
Nov 12, 2025
bottom of page
