top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Moenie jubel as slegte dinge met sondaars gebeur nie
My oog val op ’n paar opmerkings onderaan ’n berig wat vertel van ‘n uithangplek wat iewers afgebrand het. Ek lees hoe iemand skryf dit was die duiwel se plek en dis goed dat daardie plek in vuur opgegaan het. Nog iemand meen sulke plekke moet vervloek word. Tussendeur juig iemand anders oor Sodom en Gomorra wat geval het.
Stephan Joubert
Aug 3


Ontdek Jesus se soort relevansie
Is die kerk slegs relevant wanneer dit met ’n antwoord op elke nuwe vraag regstaan? Of wanneer dit gedurig preek en praat oor die jongste krisisse in die samelewing? Dalk nie. Sulke relevansie is meestal reaktief. Dit reageer net op die nuutste probleme. Die regte soort relevansie gaan oor meer as standpunte oor die nuutste sake van die dag.
Stephan Joubert
Jul 21, 2025


Dis stukkend
Een van die grootste uitdagings, wat ons as mensdom in die oë staar, is om die sonde van aardverwarming hok te slaan. As jy nog nie na Al Go
Stephan Joubert
Apr 12, 2024
bottom of page
