top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Wysheid vra soms vir onsekerheid
In CS Lewis se nadenke oor sy eie bekering, The Pilgrim’s Regress, beskryf hy ‘n baie relevante eienskap van redelikheid. Vir Lewis is redelikheid baie belangrik aangesien sy ganse lewe en reis na geloof uiters baie van rede en logika gebruik gemaak het. Hierdie nadenke van hom het hy in die vorm van ‘n allegoriese fantasie neergepen, waar al die strome van denke wat hy teëgekom het voordat hy tot geloof gekom het, as karakters, plekke en omstandighede, binne-in die verhaal u
Roedolf Botha
6 days ago


Hoe lyk gesonde leierskap in onseker tye?
Daar is vandag ‘n insinking in die vlak van vertroue in leierskap. So beweer die kulturele navorser, Mark Sayers. Op politieke vlak maak dit nie saak wie se naam jy noem nie -Stamer, Putin, Trump, Ramaphosa. Min mense vertrou die leiers, wat oor hulle aangestel is. Alhoewel dit in die openbare sfeer, soos ook in die politiek, veel erger is, figureer dit byna orals, ook in die privaatsektor. Dis dus ook waar van leierskap in die besigheidsarena en dikwels in die kerkwêreld. Ma
Roedolf Botha
Jun 11, 2025


Wanneer die pad van onsekerheid lank is
Lewis Hamilton vertel na sy oorwinning van die Britse Grand Prix van sy twee jaar lange emosionele stryd. Hamilton het in trane sy pa, Antho
Elmarie van der Westhuizen
Aug 21, 2024


Die Here is my Herder – ook met Covid
Dis in tye van swaarkry wat die diepte van my geestelike wortels blootgelê word. Is die Bybelse waarhede waaraan ek vashou ‘n werklikheid vir my en is my lewe werklik daarin geanker? Of hou ek net daaraan vas as my omstandighede rooskleurig is? So was dit ook toe ek vroeg in April wakker word met ‘n geweldige hoë koors nadat ek vir ‘n paar dae grieperig gevoel het. Ek het besef dat ek Covid 19 het.
Elmarie van der Westhuizen
Jun 2, 2020
bottom of page
