top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Ons roeping is belangriker as ons indiwidualiteit
Hans Kramers (1894-1952) was ’n gerekende Nederlandse fisikus. Een aand tydens ’n publieke musiekkonsert, het hy opgestaan en haastig uitgestap. Na die tyd het hy gesê hy was in sy kop besig om die energievlakke van ’n suurstof atoom te bereken en die musiek het hiermee ingemeng. Sy toewyding aan sy navorsing was legendaries. Een keer het Kramers selfs opgemerk: ”A man of science must sacrifice his individuality for his discipline.” Lees dit weer asseblief. Kramers sê daar is
Stephan Joubert
May 18


Cast Away en die broosheid van baie gelowiges
Die meeste mense onthou Cast Away as ’n oorlewingsverhaal. Chuck Noland, gespeel deur Tom Hanks, is ‘n gesoute en suksesvolle besigheidsman, wat die goeie lewe leef ‘n stywe tempo leef. Na ‘n vliegongeluk beland hy alleen op ‘n klein eilandjie, waar hy vier jaar van sy lewe in eensaamheid deurbring. Aanvanklik is sy broosheid en onbeholpenheid sonder al die luukshede van die moderne samelewing, baie duidelik en voor die hand liggend. Hy sukkel om aan die lewe te bly, sukkel o
Roedolf Botha
Feb 24
bottom of page
