• deur Johan Beukes

Die Siel moet versorg word


Our soul is like a stream of water, which gives strength, direction, and harmony to every other area of our life. When that stream is as it should be, we are constantly refreshed and exuberant in all we do, because our soul itself is then profusely rooted in the vastness of God and his kingdom, including nature; and all else within us is enlivened and directed by that stream. Therefore we are in harmony with God, reality, and the rest of human nature and nature at large.

— Dallas Willard
in Renovation of the heart

Baie van ons beleef meer disharmonie as harmonie in ons lewe. Anders as Dallas Willard fokus ons nie op die siel om meer harmonie in ons lewe te beleef nie.

Indien jy disharmonie of sielsmoegheid in jou lewe beleef kan die volgende jou dalk nader aan harmonie bring;

- Jou siel smag na rus. Sorg dat jy gereeld eenkant kom om diep te rus. Fokus op Jesus se uitnodiging wanneer jy eenkant is;

Matthew 11:28-3(Message)

“Are you tired? Worn out? Burned out on religion? Come to me. Get away with me and you’ll recover your life. I’ll show you how to take a real rest. Walk with me and work with me—watch how I do it. Learn the unforced rhythms of grace. I won’t lay anything heavy or ill-fitting on you. Keep company with me and you’ll learn to live freely and lightly.”

- Jou siel smag daarna om geseen te word of om die waarheid oor die self te hoor. Jou ware self sal na vore kom wanneer waarheid hoor. Raak bewus van goeie woorde wat God en mense oor jou spree ken aanvaar die woorde.

- Jou siel smag daarna om betekenis in die lewe te beleef. ‘n Eerste stap na betekenis kan wees om dankbaarheid te kweek deur te besef dat God elke dag verskillende geskenke (energie, asem, son, vars lug, vriende ens) gee en dat jy dit net met ope arms moet ontvang.

Mag die bogenoemde fokus jou harmonie belewenis verdiep.

Teksgedeeltes:

Ps 63, Matt 11:28-30, Num 26:24, Gen 27


© 2020 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: