top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Jonk of oud, jy doen die regte dinge!
Die gemiddelde 25-jarige kan verwag om 'n hele 2,4 jaar langer goeie gesondheid te geniet as sowat 20 jaar gelede. Op hul beurt kan 65 jariges verwag om nog 1,7 gesonde jare te hê - iets wat ook nie 'n paar jaar gelede die geval was nie. So bevind ’n studie aan die Mediese Fakulteit van die Universiteit van Massachusetts ’n paar jaar gelede. Mense word vandag ouer omdat mediese en sosiale dienste verbeter het. In gewone taal beteken dit dat jy op jou “oudag” dalk nie so oud g
Stephan Joubert
Mar 20


Fiksheid met ewigheidswaarde
Deesdae kan ‘n mens skaars straat-af kyk of daar is ‘n hardloper of twee, wat hulle daaglikse oefening inkry. Loer by die gym in en dis stampvol gesondheidsbewustes, van wie die sweet aftap. Hierdie strewe na fisiese fiksheid is natuurlik goed vir liggaam en siel, soos wat die ou Grieke geglo het. Paulus het egter in sy brief aan Timoteus gewaarsku dat ons nie die heel belangrikste oefening moet afskeep nie
Elmarie van der Westhuizen
Jan 21


Die regte afstand is omgee
“Is COVID-19 dalk die Here se manier om die wêreldbevolking in toom te hou?” vra iemand. Hulle Bybelstudiegroep wil graag weet. Ek sukkel om my skok weg te steek, terwyl ek sê: “Dit klink amper of hulle God sien as ’n regsien-God.”
Stephan Joubert
Nov 5, 2020


Here, wanneer dan?
Almal vra wanneer die pandemie dan nou tot ‘n einde gaan kom. Wanneer kan alles weer aangaan? Wanneer kan ons weer mens wees? Waarom gee die Here nie vir ons die antwoord nie? So wou mense al by my weet. Dis alles verstaanbare vrae en ons moet natuurlik bid, daaraan werk en hoop dat dinge ekonomies en medies spoedig gaan verbeter. In die Nuwe Testament sien ons egter dat die dissipels vir Jesus ‘n soortgelyke vraag gevra het (Handelinge 1:6-8a):
Roedolf Botha
Sep 1, 2020
bottom of page


