Nuwe Tendensverslag: Vryheid Van Spraak En Sosiale Media
top of page

Nuwe Tendensverslag: Vryheid Van Spraak En Sosiale Media


Ons nuutste tendens verslag is nou beskikbaar om af te laai. Sosiale media het vir 'n ieder en 'n elk die geleentheid gegee om hulle opinie oor alles en nog wat uit te spreek.

Behoort daar enige riglyne te wees wat ons onderlinge verhoudinge en kommunikasie reguleer, en as daar is, wat behoort sulke riglyne te wees?

Speel die kerk ook nie dalk 'n rol om hierdie nuwe verwikkelinge in ons gemeenskap te help bestuur en rig nie?

Hierdie tendens verslag kyk na die verskynsel van vryheid van spraak in die era van sosiale media, en maak 'n paar voorstelle vir plaaslike gemeentes oor hoe om sosiale media op opbouende, maar tog kritiese, maniere te gebruik.


© 2024 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Payfast_white.png
snapscan grys_edited_edited.png
Zapper logo wit.png

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • Whatsapp
  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon

Laai ons "app" af:

Apple store wit.png
bottom of page